Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 6670 reviews.
"Rustige plekkie. Eetplekke maak net te vroeg toe en daar is te min. Verder wat netheid en wildlewe aanbetref uitstekend."
"Loved the beaches. Had a lot of fun exploring all the unusual places in and around Munster."
"Dit is 'n groot pluspunt dat die winkelsentrums nie naby die strandgebied is nie."
"Pragtige kusdorpie met fantastiese strande. Die Ramsgate Meander is 'n droom om te stap. Daar is genoeg fasiliteite en winkels om al jou noodsaaklike items aan te spreek sonder om te groot en besig te voel."
"No restaurants or social places in area. Limited facilities in town. Area & climate is fantastic."
"Great administration. Always informed. Travel consultant very professional and respectful."
"Ek ken nie Umhlanga goed nie, eerste keer wat ek hier kom, maar dink dit sal 'n wonderlike vakansieplek uitmaak vir oud en jonk."
"Great entertainment vir die kinders gewees. Baie geleer oor vis en mense was vriendelik."
"Ongerepte natuurskoon ... mens voel jaloers op die kameraderie tussen die mense daar!"
"Westville is nested in a beautiful setting. Lots of green trees. Lovely place."
"OK, but mainly as a port to the Nature Reserve. We did not see much of the town, so no serious review. Later it was clear that the choice of St. Lucia would have been better, because the adventure trips started there, so you could arrange direct transport i.s.o. driving for about an hour to the gate."
"Baie veilige swemplek vir diegene wat rustigheid verkies. Selfs buite-seisoen was daar lewensredders aan diens. Umzumbe is naby aan Port Shepstone as jy inkopies wil doen en 5 minute weg van Hibberdene wat ook basiese winkels bied. Ons sal weer draai in Umzumbe kom maak in die toekoms "
"A list of recommended restaurants/cafe's, etc. in the surrounding area would be a good idea for guests not to familiar with the area. "
"Botha's Hill is a good travel destination if you like an out of the buzz venue."
"Botha's Hill is 'n plek waar mens wegkom van die stad se lawaai. Mooi uitsig oor die vallei van 1000 heuwels."
"Very clean and safe place. Almost everything within walking distance. A real pleasure to live in Amanzimtoti. The roads however need slight attention. Maybe someone should take this up to the local municipality. Great stay in Amanzimtoti. Will definitely be back."