Geverifieerde Resensie

KwaZulu-Natal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6670 resensies.

Winklespruit, KwaZulu-Natal

The Boardwalk 35

"Lovely place! Best we been to."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Knip n Uiltjie

"Ons het gaan werk daar, so het nie baie tyd gehad om na die al die mooi plekke toe te gaan nie."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Petra's Country Guest House

"Very poor choice of restaurants. Mainly take aways. "

Illovo Beach, KwaZulu-Natal

26 La Mer - Ground Floor

"Die Illovo swem strand area nie so goed as wat ek verwag het nie, maar daar is so baie ander strande in die omgewing om van te kies wat dan sommer ook 'n daguitstappie word. "

Wembley, KwaZulu-Natal

Taunton House Bed & Breakfast

"We needed to stay in Wembley for family reasons. Not really our choice as a travel destination."

Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Clover Bay 5

"Baie rustige plek, sal beslis weer kom kuier."

Amanzimtoti, KwaZulu-Natal

603 L'Escalier Cabanas

"Altyd vir ons 'n plesier om Amanzimtoti te besoek. As ouer persone geniet ons die lang en skoon strand waar ons heerlik kan stap. Die jonger garde soek natuurlik meer, maar ons is tevrede met wat gebied word."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Lazy Lizard 51

"Báie beter as Umhlanga of Ballito. Nie so 'n vertrapping van mense nie. Skoon en veilige dorpie. Sal beslis weer daarheen gaan."

Treasure Beach, KwaZulu-Natal

De Oude Meester Guest House

"Het dit regtig as 'n veilige area ervaar, lekker naby die see."

Zimbali Estate, KwaZulu-Natal

13 Yellow Wood

"The young lady who serviced the villa during our stay was quiet, unobtrusive, efficient and a real asset to us all. We 'Johannesburgers' (especially) wish that Zimbali wasn't such a drive from Gauteng but we really appreciate having been able to visit the estate for our (special) holiday week."

Winklespruit, KwaZulu-Natal

8 Eden Sands

"Pragtige dorp, goed geleë, by die see en naby groot stede en dorpe, soos byvoorbeeld, Amanzimtoti en Durban. Sal definitief weer en weer Winklespruit wil besoek!"

Howick, KwaZulu-Natal

Biggy Best Cottages

"Pragtige omgewing, ideaal as basis vir verkenning van die Midlands Meander-roetes met vriendelike mense."

Umdloti, KwaZulu-Natal

Sorgente 405

"Dis net jammer die krag was vir 20 ure aaneen af. Dit sal ook lekkerder wees as daar nie meer waterbeperkings is nie."

Utrecht, KwaZulu-Natal

Paisley & Pomegranate B&B

"I love this place away form the rush of city life."

Vryheid, KwaZulu-Natal

Villa Beryl Guesthouse

"As gevolg van droogte is daar tans geen munisipale water nie. Geskiedkundige plekke is wetenswaardig."

Warner Beach, KwaZulu-Natal

31 Ocean Breeze

"Very neat and safe beach to be at."

Mooi River, KwaZulu-Natal

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

"Die Country Club Golf is beslis 'n moet vir al die gholfspelers. Ons het gaan perdry by Saddle en Trout en het 'n wonderlike avontuur beleef. Die massering by Saddle en Trout is ook 'n moet!"

Underberg, KwaZulu-Natal

Pennygum Country Cottages

"Underberg is regtig `n spesiale juweel in ons land en hoop almal kry die geleentheid om die pragtige uitsigte te kan aanskou soon ons dit elke keer sien. Sal beslis weer so maak."

Manaba Beach, KwaZulu-Natal

Drie Palms Nr 4

"Manaba is sentraal geleë tussen Margate en Uvongo en daarvandaan kan enige bestemming redelik bereik word."

Dolfynkus, KwaZulu-Natal

Blue Largo 27

"Baie goed as dit buite seisoen is. Dit is my persoonlike behoefte."

Warner Beach, KwaZulu-Natal

8 Ocean Breeze

"The beach is very clean!"

Glen Anil, KwaZulu-Natal

Bougainvillea B&B

"The area is good and close to all that we needed: shopping, breakfast and so on."

Bergville, KwaZulu-Natal

Berghouse and Cottages

"Nie in die dorp Bergville nie, maar definitief in die omliggende gebied."

Ballito, KwaZulu-Natal

The Boulders 206

"Baie lekker vakansiebestemming, veral vir ons as pensionarisse is die lang wandelpaadjies heerlik. Goeie restaurante, goeie inkopiesentrum."

Bisley, KwaZulu-Natal

Kwa Ntofontofo

"Just nice to stay."

Athlone Park, KwaZulu-Natal

Milkwood Beach Apartments

"Sal nie rêrig sê dis 'n toeristeplek nie."

Blad
Blad 204 - Wys 6091 tot 6120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang