Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (11)
Lodges (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van La Lucia

4.6 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van La Lucia van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy La Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in La Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Lucia gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Lucia Gastehuise

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 178
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, La Lucia

Forest Manor is 'n indrukwekkende, klassieke en luukse boetiekgastehuis wat ideaal is vir toeriste, sakereisigers en oorsese besoekers. Ons is in die weelderige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë en is net 'n kor...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, La Lucia

Oceans23 Guesthouse and Conference Centre is in die modieuse buurt Glenashley geleë en dit kyk oor die Indiese Oseaan. Die gastehuis is naby die strand en is die tuiste van Crazy Korean Cooking. Middagete en aand...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, La Lucia

Cowrie Cove Guest House skuil tussen die natuurlike melkhoutwoude van La Lucia aan die pragtige kus van KwaZulu-Natal. Dié weelderige gastehuis is in 'n Bali-styl getooi met 'n sjiek, moderne invloed. Dis die perfe...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, La Lucia

La Lucia Place is 'n gastehuis wat gerieflike, privaat verblyf met 'n puik ligging in La Lucia bied. Dit is naby die Gateway Winkelsentrum en 2 minute se ry vanaf die bekende Umhlanga-promenade, plaaslike strande en...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Ashley, La Lucia

Akanan Guest House is in La Lucia, Durban, wat in KwaZulu-Natal geleë is. Dié omgewing is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, straatbasaars en gewilde branderplankryplekke. Dit is die perfe...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, La Lucia

Caza Beach Guest House bied B&B-verblyf in La Lucia. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na elegante, dog gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Ons bied verblyf in 7 smaakvol gemeubilee...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in La Lucia

Villa Shells is in die lieflike voorstad La Lucia en bied verblyf in 'n gastehuis met 'n swembad. Dié gastehuis is 500 m vanaf die strand, 5,5 km vanaf die Umhlanga Ligtoring en 8,9 km vanaf Kingsparkstadion. Verb...

Vanaf
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umhlanga, La Lucia

Tariman Boutique Hotel is in La Lucia in Durban geleë. Die gastehuis is die ideale bestemming as jy op soek is na akkommodasie naby die see. Dit is perfek geleë vir klein groepe en sakereisigers. Die akkommodasi...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umhlanga, La Lucia

5 on Timavo is 'n kamer met 'n aparte ingang wat op die eienaar se perseel in La Lucia, Umhlanga geleë is. Umhlanga is 'n voorste seevakansie-bestemming aan ons land se Ooskus, net noord van Durban. Of jy op soek i...

Vanaf
R839
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, La Lucia

Umhlanga Lodge is in die hartjie van La Lucia geleë in Umhlanga, 'n vooraanstaande vakansiebestemming aan die Ooskus, noord van Durban. Met omvattende binnenshuise en buitelug-vermaak, is Umhlanga 'n speelgrond vir...

Verwyder Filters

Jy sien net 10 uit die moontlike 29 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die La Lucia gastehuise blad - loer bietjie na ons groot versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele La Lucia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte La Lucia akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]