Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (11)
Lodges (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van La Lucia

4.6 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van La Lucia van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy La Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in La Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Lucia selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

La Lucia Selfsorg-eenhede

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Lucia

Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewil...

Vanaf
R1 699
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glen Ashley, La Lucia

Palm Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n singel in Glen Ashley in Durban Noord. Die perseel is net 1,2 km van die strand af en het 'n tuin en 'n swembad. Daar is gedeeltelike see-...

15% af Aanbod!
VanafR2 500
R2 125
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, La Lucia

21 on Ronan is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie La Lucia in Umhlanga in Kwa-Zulu Natal. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-kamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea....

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga, La Lucia

Shelbourne Lodge is in die spoggerige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë. Dié lodge is anders as 'n tradisionele B&B en het 'n moderne kinkel. Dit is etlike minute van al die vernaamste geriewe af en is geskik v...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban, La Lucia

Weltenrusten Studio Cottage is op ’n residensiële perseel in La Lucia, Durban geleë en bied gehalte-verblyf vir ’n paartjie of enkelreisiger. Dis binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, doendin...

Vanaf
R4 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Durban, La Lucia

Salt Life bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike smaakvol versierde huis, stapafstand vanaf die strand In Glenashley. Die ligging bied maklike toegang tot plaaslike kroeë, restaurante, Spar en 'n Woolworths...

Vanaf
R4 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glen Ashley, La Lucia

GlenAshley House is 'n selfsorg-vakansiehuis in La Lucia. Die huis het slaapplek vir 8 volwassenes en die ideale ligging naby die strand en ander besienswaardighede in die omgewing. Die huis is volledig gemeubileer...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 28 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf La Lucia

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glen Ashley, Durban Noord

Beachside Self-catering Units is in Durban-Noord naby La Lucia en Umhlanga geleë. Dis die ideale wegbreekplek vir sakereisigers of gesinne. Akkommodasie beskik oor 2 selfsorg-eenhede. Die eenhede is ten volle toe...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glen Ashley, Durban Noord

Blue Dolphin Ridge Guest House bied veilige en afgesonderde selfsorgverblyf vir enige iemand wat op soek is na 'n lekker wegbreek. Dit lê op die kruin van die berge by La Lucia en kyk uit oor die pragtige buurt en ...

20% af Aanbod!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umhlanga, Mount Edgecombe

Gateway Guest Lodge bied verblyf in selfsorgeenhede en gastekamers, en is in die rustige Somerset Park geleë, net 3 km vanaf die hoofswemstrande in Umhlanga Rocks. Die instansie is ideaal vir gaste wat op soek is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die La Lucia selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele La Lucia akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte La Lucia akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za