Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (4)
Hotelle (4)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Laingsburg

3.6 / 5  
volgens 74 resensies
Lees regte resensies van Laingsburg van 74 geverifieerde gaste.
Indien jy Laingsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Laingsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laingsburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laingsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laingsburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Laingsburg

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Koedoeskloof Guesthouse is in die Dwarsrivier-vallei geleë, net 9 km vanaf Ladismith en langs Route 62 in die Wes-Kaap. Dié gastehuis is sowat 450 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en 330 km vanaf Kaapstad se mid...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Vyver's Rus is op 'n privaat plaas sowat 10 km buite Ladismith aan die voet van die Klein-Swartberge in die Klein-Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 bekoorlike selfsorgkothuise. Hierdie kothuise het uitsigte oor...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Groot-Karoo

Jagerskraal Guest Farm bied selforg-houthuisies 45 km buite Laingsburg en 2 km van die N1 af in die Wes-Kaap. Jagerskraal Guest Farm beskik oor 9 losstaande houthuisies. Vier van die huisies deel 'n gemeenskaplike...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Skilpadkloof Gasteplaas is op ’n plaas naby Ladismith in die Wes-Kaap en bied gehalteverblyf aan ’n paartjie om weg te breek. Die verblyf is ’n ouwêreldse kothuis wat ’n opgeknapte werkershuisie is van die...

Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Rietfontein Guest Farm is in die heuwels tussen Barrydale en Ladismith weggesteek en bied gasteverblyf in 5 selfsorgkothuise op 'n plaas. Die kothuise word met voetpaadjies en -bruggies aan mekaar verbind. Peperbome...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Matjiesfontein, Tankwa Karoo

Snyderskloof Karoo Cottage is 'n bekoorlike kothuis sowat 25 km van Matjiesfontein af en is gebou van klip wat in die veld opgetel is. Hier kan gaste 'n ontspannende wegbreek, 'n helder sterrehemel, asemrowende uits...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seweweekspoort, Groot-Karoo

Zandrivier Farm Self-catering Accommodation is in die hartjie van die Karoo, 65 km vanaf Laingsburg, geleë en is maklik toeganklik van die N1 en R62 af. Zandrivier is by die Wes-Kaap se hoogste piek en lieflikste p...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seweweekspoort, Groot-Karoo

Seweweekspoort Akkommodasie is op 'n werkende plaas buite Laingsburg en bied selfsorg-verblyf en 'n funksielokaal vir spesiale geleenthede. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Elke eenheid het 'n kombuis wat met '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

A Touch of Plaas is op 'n pragtige olyfplaas in Ladismith in die Klein Karoo. Die dorpie is geskuil onder die Towerkopberg en die bekende Roete 62, en bied groen heuwels, valleie en wingerde. Dié ongekunstelde pl...

Vanaf
R375
per nag (plek vir 4)
Kampeer/karavaan in Seweweekspoort, Groot-Karoo

Op-die-Plaas Kamp is op 'n pragtige werkende plaas, Sandrivier, geleë. Dit is omring deur die Klein Swartberg aan die een kant en die Elandsberg aan die ander kant. Ons plaas is sowat 8 km vanaf die pragtige welbek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]