Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (4)
Hotelle (4)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Laingsburg

3.6 / 5  
volgens 74 resensies
Lees regte resensies van Laingsburg van 74 geverifieerde gaste.
Indien jy Laingsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Laingsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laingsburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laingsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laingsburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Laingsburg

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Free-at-Last Klein Karoo Health Farm bied gemaklike selfsorg-verblyf op 'n klein organiese leefstylplaas wat tussen die golwende koppies van die Buffelsdrift-vallei, langs die R62 van Ladismith skuil. Verblyf word...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Touwsberg Private Game & Nature Reserve is tussen Barrydale en Ladismith op die R62 geleë, sowat 290 km vanaf Kaapstad. Verblyf word in ’n selfsorg-kothuis, genaamd Kyknet, wat deur sonkrag aangedryf word, gebie...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Groot-Karoo

Zandrivier Farm - Stone Cottage is in die hartjie van die Karoo 65 km vanaf Laingsburg. Dis maklik bereikbaar vanaf die N1 en die R62. Zandrivier is die weg na die Wes-Kaap se hoogste piek en mooiste poort, die Sewe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladismith, Klein-Karoo

Parkside Guesthouse bied gerieflike verblyf met 'n uitsig oor die Towerkop- en die Elandsberg in Ladismith. Verblyf is in 6 kamers beskikbaar met slaapplek vir 2 in elk. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enk...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Karoo Wildlife Centre Aloe Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-plaaskothuis op 'n bewarea van 105 hektaar sowat 16 km vanaf Ladismith. Die eiendom het 'n prentjiemooi uitsig oor die golwende heuwels van die Karoo en o...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Ladismith, Klein-Karoo

Le Roux B&B is in Ladismith geleë en dis ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Dié gastehuis bied 9 dubbelkamers en 'n kampterrein. Elke eenheid het 'n slaaparea en 'n en ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ladismith, Kaap Karoo

7 Eland Street is 'n gastehuis in die bekoorlike dorpie Ladismith, in die Klein Karoo. Dié gastehuis het 'n asemrowende uitsig op die Klein Swartberge. Dié gastehuis beskik oor 2 kamers wat smaakvol versier is e...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith, Kaap Karoo

Ladismith Mountainview B&B bied rustige, gerieflike tuiste waarheen baie gaste gereeld terugkeer. Dis gewild onder oordeelkundige reisigers én sakereisigers en kan groot groepe akkommodeer. Die 8 ruim kamers het ...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith, Kaap Karoo

Ladismith Manor is 'n gastehuis naby die bekende Roete 62 in Ladismith in die Wes-Kaap. gaste kan op 'n slegs-verblyf- óf B&B-basis by ons bespreek. Ladismith Manor is 'n goeie keuse vir gaste wat wil wegbreek van ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladismith, Kaap Karoo

Barnard B&B is in Ladismith in die Wes-Kaap en bied skoon, gehalteverblyf aan oornaggaste of sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van winkels, eetplekke en doendinge. Die verblyf beskik oor 2 ruim kamers wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]