Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (2)
Hotelle (4)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Laingsburg

3.7 / 5  
volgens 54 resensies
Lees regte resensies van Laingsburg van 54 geverifieerde gaste.
Indien jy Laingsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Laingsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laingsburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laingsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Laingsburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Laingsburg

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap Karoo, Great Karoo

Wagendrift Lodge is in die hartjie van die Karoo langs die Buffelsrivier geleë en is perfek vir 'n gesinswegbreek. Dié lodge is in 'n tuin met 'n klomp voëls en bied verblyf in Stone Lodge Kamers of Kothuise wat...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapse Roete 62, Kaap Karoo

Buffelspoort Cottage & Camping is in 'n kloof wat deur die Klein Swartberge sny. Verblyf word aangebied op 'n werkende vrugte- en skaapboerdery 30 km wes van Ladismith op die R323 en 70 km vanaf Laingsburg. Buffels...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Karoo

Rammetjieskraal is naby Laingsburg, sowat 277 km vanaf Kaapstad op die Floriskraaldampad geleë. Die verblyf is onafhanklik van die kragnetwerk en is ideaal vir 'n natuurwegbreek. Neem asb. kennis dat selfoonopvangs...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klein Roggeveld, Moordenaarskaroo

Kareedoringkraal is 'n veeplaas in die middel van die Moordenaarskaroo en bied selfsorgverblyf in 'n huis met slaapplek vir 8. Dié plaashuis het nie elektrisiteit nie, maar wel 'n sonpaneel vir beligting en 'n don...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Matjiesfontein, Great Karoo

Die Witteberg Natuurreservaat is sowat 250 km vanaf Kaapstad in die hartjie van die Witteberge, halfpad tussen Touwsrivier en Laingsburg en suidwes vanaf die historiese Matjiesfontein. Dié selfsorgverblyf bied ’...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Oaksrest Vineyards is 'n produserende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Die plaas het 3 selfsorgeenhede en 5 kampplekke en daar is plek vir 1 - 20 gaste. Die kampplekke is tussen die wingerde en aa...

Vanaf
R920
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Annie se Kothuis bied gemaklike verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n plaas in die lieflike Dwarsriviervallei, 12 km vanaf Ladismith in die Klein-Karoo. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n groep of 'n gesin van 4. Die ...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Towerkraaltjie is tussen die voorheuwels van Towerkop in die Dwarsriviervallei naby Ladismith geleë. Towerkraaltjie bied kalmte en pragtige uitsigte van die Klein Swartberg vanaf die Towerkraaltjie Karavaanpark. D...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis lê op 'n wyn- en tafeldruiweplaas net 12 km buite Ladismith in die lieflike Dwarsrivier-vallei. Dié gastehuis kyk uit op die Swartberge en Towerkopberg en beskik oor 2 en suite-slaap...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Springvale Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n wynplaas in 'n rustige vallei 11 km van Ladismith af. Dit is 'n toevlugsoord vir natuurliefhebbers, stappers, gesinne en diegene wat net smag na 'n bietjie rus...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za