Verified Reviews

Lamberts Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Lamberts Bay

Rated 4.3 out of 5 based on 987 reviews.

Lamberts Bay

Sir Lambert's Guest House

"Muisbosskerm is a highlight if you are in the area."

Lamberts Bay

Lekke Ekke

"Dorp op sigself was redelik skoon met min plastiek en papiere wat in strate rondlê. Kan moontlik net 'n goeie aandenkingswinkel met bruikbare items begin. Personeel by OK baie vriendelike en behulpsaam."

Lamberts Bay

Xamarin Guest Farm

"Beste kos by die Weskus Kombuis. Die gids by Voël-eiland was so vriendelik en het vrylik sy kennis gedeel met ons. Dit was die hoogtepunt van ons besoek. "

Lamberts Bay

Albatross No. 6

"Interessante vissersdorp."

Lamberts Bay

Ocean View

"Kusdorpie met baie karakter en vriendelike mense."

Lamberts Bay

Raston Guest House

"Die eiland ruik nie te lekker nie, maar is seker deel van die avontuur."

Lamberts Bay

Albatross No. 1

"Lambertsbaai is baie lekker plekkie om vakansie te hou en baie veilig om te bly. Ek sal Lambertsbaai aanhou kies om vakansie daar te gaan hou."

Lamberts Bay

Aan't See House and Apartment

"Lots of restaurant choices. Spar for shopping if self-catering. Real fishing village."

Lamberts Bay

Soli Deo Gloria

"Rustige, veilige dorpie met vriendelike mense. Ons het dit baie geniet. "

Lamberts Bay

Bay Plaza

"Muisbosskerm op die strand, is ook 'n aanbeveling. Dis 'n belewenis en uiters rustige en gesellige restaurant op die strand. Die dorp is skoon en ons het deurentyd veilig gevoel."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Vriendelike mense en die lekkerste eetplek is Isabella's."

Lamberts Bay

Bay Plaza

"'n Ete by Muisbosskerm word beslis aanbeveel."

Lamberts Bay

Breathe Inn

"Beautiful little town quite very nice for summer times."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Daar is potensiaal om te verbeter. "

Lamberts Bay

Albatross No. 1

"Even though it was cold, we enjoyed the clean air and bird island was a highlight."

Lamberts Bay

Albatross No. 6

"Pragtige plek en het alles wat jy nodig het. Baie sentraal om al die kusdorpies te besoek van een bestemming af. Isabella's natuurlik die beste eetplek met vriendelike diens en heerlike kos."

Lamberts Bay

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"An enjoyable stopover. Bird Island very interesting, Muisbosskerm a must and some good places to eat in the village too."

Lamberts Bay

Aan't See House and Apartment

"Visit Isabella's restaurant in the Harber. Really worth it. "

Lamberts Bay

Albatross No. 6

"Baie still en rustig. Nie veel vir jongmense, maar baie omliggende dorpies."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Heerlike stil, rustige plekkie in die winter. Interessante besienswaardighede in die omgewing en pragtige landskap. "

Lamberts Bay

Albatross No. 1

"Steeds die goeie ou Weskus op sy beste!"

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"The Community is rather small but has so many gems. The people are friendly and make feel welcome within the community. "

Lamberts Bay

Aan't See House and Apartment

"Dorpie is skoon. Inligtingsburo doen egter nie moeite om aanbevelings te maak nie. Dink die dorpie het baie om te bied. Ons het egter gesukkel om vas te stel waar Bird Island was."

Lamberts Bay

Branders Accommodation

"Die dorp is nie orals so netjies nie, maar daar is baie lekker restaurante met uitgebreide spyskaarte: Isabellas, Weskus kombuis en natuurlik die Muisbosskerm is baie gewild."

Lamberts Bay

Albatross No. 5

"Het Bird Island baie geniet, sal besoekers aanraai om dit in hul planne te sit as hulle daar sou vakansie hou. Ajay's definitief vir hulle lekker wegneem vis en chips asook burgers."

Lamberts Bay

Albatross No. 3

"Baie mooi en lekker plek om te kuier."

Lamberts Bay

Languedoc Verblyf

"Baie oulike dorpie, stil, vriendelike mense en skoon en kan van daar af baie ander plekke gaan besoek."

Lamberts Bay

Weskus Grotjie

"Die dorp self bied niks vir toeriste nie, maar die see en sy rotse is fantasties."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers