Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (26)
Indien jy Langebaan Country Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Langebaan Country Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Country Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Country Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Country Estate Akkommodasie

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

La Belle's Rest is 'n huis op die Langebaan Country Golf Estate aan die Weskus en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die casino, strand en...

Vanaf
R1 635
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Marcus Island is 'n selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan Country Estate. Dié vakansie-eenheid is ideaal geleë naby al die besienswaardighede in die omgewing. Die woonstel is ten v...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Perkijt Villa 47a is in die Langebaan Country Estate met die ikoniese Gary Player-gholfbaan geleë. Dié huis is gerieflik, ruim en net 5 minute se stap van die klubhuis en swembad af. Die woonstel is op die eerste...

Vanaf
R3 449
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Bayview 8 Sleeper is 'n selfsorghuis in Langebaan Country Estate. Die landgoed is ideaal geleë net 'n motorrit vanaf verskeie besienswaardighede in Langebaan. Dié ruim dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamer...

Vanaf
R2 101
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Aquila Covo is in die Langebaan Country Estate geleë. Die lieflike dubbelverdieping-drieslaapkamerhuis is modern, ruim en gemaklik en stylvol ingerig met gehalte meubels. Die huis bied lieflike see-uitsigte vanuit ...

Vanaf
R1 635
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

4 Break-a-way is 'n selfsorghuis op die Langebaan Country Estate langs die gholfbaan. Dié gholfbaan is deur Gary Player ontwerp en skuil halfpad tussen Langebaan en Club Mykonos. Dié dorpshuis beskik oor 2 slaapk...

Vanaf
R1 984
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Seabrook's 6 Sleeper is 'n selfsorgvakansiewoonstel is in 'n kompleks in die bekende Langebaan Country Landgoed in Langebaan. Dié landgoed spog met 'n gholfbaan ontwerp deur Gary Player en springbokke, duikers en s...

Vanaf
R2 969
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Moda Rossi is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan Country Estate. Die huis is naby verskeie besienswaardighede en bied 'n uitsig oor die Gary Player-gholfbaan. Dié smaakvol versierde huis het 4 en suite-slaapkame...

Vanaf
R2 059
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Ellefsen Golf Villa 177 is 'n selfsorghuis op die Langebaan Country- Estate en kyk uit oor die Gary Player-gholfbaan. Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaa...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Langebaan Country Estate

Golfers Retreat is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en op die agste skoonveld in Langebaan Country Estate geleë is. B&B- en selfsorgverblyf is beskikbaar. Langebaan Country Estate het 'n Gary Player-g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za