Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (25)
Indien jy Langebaan Country Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Langebaan Country Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Country Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Country Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Country Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 890
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Flip Flops is ’n selfsorghuis op die veilige Langebaan Country Estate, waar daar ’n 18 putjie-gholfbaan is wat deur Gary Player Designs en Black Knight Designs ontwerp is. Hierdie huis bied verblyf aan 6 gaste ...

Vanaf
R2 190
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Plan D'eau is in Langebaan Gholflandgoed wat bekend is vir sy Gary Player Gholfbaan. Dié lieflike gholf-villa bied spoggerige selfsorgverblyf met 'n kroeg-area en 'n pooltafel. Gaste sal mal wees oor die landgoed s...

Vanaf
R3 554
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Mulligan is in die Langebaan Country Estate geleë en dis 'n lieflike dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers. Langebaan Country Estate is die perfekte vakansiebestemming met 'n kombinasie van pret op die strand, wat...

Vanaf
R3 369
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

La Vie is op die Langebaan Country Estate geleë wat bekend vir sy Gary Player-gholfbaan. Dié lieflike gholf-villa bied luukse selfsorgverblyf met 'n uiters moderne kombuis en 'n Jacuzzi. Gaste het toegang tot al d...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langebaan, Langebaan Country Estate

Langebaan Country Estate is naby die Langebaan-strandmeer, die mooiste strandmeer in Suidelike Afrika, en die bekende Weskus Nasionale Park geleë. Dit is net 'n bietjie meer as 'n uur se ry van Kaapstad af. Verbly...

Spesiale Aanbod!
VanafR3 600
R3 086
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Langebaan, Langebaan Country Estate

Steenbokkie Gastehuis is 'n ruim vakansiehuis vir tot 8 gaste op die Langebaan Country Estate. Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers met storte, 'n kombuis en 'n ruim vermaaka...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Langebaan Country Estate

Vanaf
R2 130
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Beach House on Fairway is in Langebaan, 'n area bekend vir sy landskapsritte, strande, vlieërbranderry, bootvaarte en ikoniese besienswaardighede soos die Weskus Nasionale Park. Dit is die perfekte wegbreekplek vir...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Makarios is langs 'n gholfbaan in Langebaan aan die Weskus geleë. Dié pragtige gastehuis is in 'n rustige woonbuurt, net 'n kort entjie se ry vanaf die Langebaan-strandmeer en die hoofstrand. Ons het 3 gerieflike...

Vanaf
R3 660
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Palomino House bied selfsorgverblyf in die veilige Langebaan Country Estate. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede kan verken. Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langebaan, Country Club

BlomHuis bied knus oornagverblyf aan 2 gaste in Country Club, Langebaan. Die oopplan-eenheid is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]