Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (25)
Indien jy Langebaan Country Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Langebaan Country Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Country Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Country Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Country Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Langebaan Country Estate

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Beach House Bliss is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan, 'n strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Dis net 'n uur se ry vanaf Kaapstad wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die Weskus en al die besienswa...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR759
R531
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

9 Groot Diamante is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Langebaan. Hierdie eenheid is op die boonste verdieping en bied verblyf aan 3 gaste. Dit is naby die strandmeermond, wat ’n gewilde sweefski-ar...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR759
R531
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

3 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Langebaan. Hierdie kompleks is ideaal geleë naby die strandmeermond, 'n gewilde vlieërbranderry-bestemming. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR759
R531
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

2 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks in Langebaan. Die eenheid bied slaapplekaan 3 gaste en is naby die strandmeermond geleë - 'n gewilde bestemming vir sweefski. Die woonstel beskik oor ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR759
R531
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

10 Groot Diamante is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan. Dié tweeslaapkamer-eenheid is op die boonste verdieping en is naby die strandmeer se monding, wat ideaal is vir sweefski. Die woonstel ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R578
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Country Club

Croeso Guest House is in Langebaan. Dié gastehuis is naby verskeie besienswaardighede in die omgewing. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede en 2 kamers met en suite-badkamer. Elke gaste-eenheid het 'n dubbelbed e...

20% af Weeksdae!
VanafR1 450
R1 160
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Seacret Times is in Langebaan en bied gehalte verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis is 2,5 km vanaf die naaste strand, 7...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Rene's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Langebaan. Dis ideaal vir diegene wat uit die stad wil wegbreek, want dit is afgesonder en privaat. Die kothuis is naby 'n winkelsentrum en restaurante. Dié huis ...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Sleigh Street Self-catering House bied selfsorgverblyf in Country Club in Langebaan. Dit is naby die strand, verskeie winkels, restaurante en Club Mykonos. Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaap...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan, Country Club

Maddie's Place is ’n gerieflike selfsorghuis vir tot 6 gaste in Country Club, Langebaan. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers ’n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]