Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (104)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (102)

Resensies van Lawrence Rocks

4.4 / 5  
volgens 82 resensies
Lees regte resensies van Lawrence Rocks van 82 geverifieerde gaste.
Indien jy Lawrence Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lawrence Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lawrence Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lawrence Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lawrence Rocks Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

50 Chesapeake Bay is 'n woonstel op die eerste vloer van die veilige Chesapeake Bay-kompleks naby die bedrywige Margate-hoofstrand met asemrowende 180°-uitsigte oor die see. Die tweeslaapkamerwoonstel is ten volle...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Mac's Cottages is in die hartjie van Margate met sy bekende strande. Die verblyf is oorkant 'n rustige strand en kaai en stapafstand vanaf Margate se hoofstrand. Verblyf is beskikbaar in 7 selfsorgeenhede. Elke een...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Silhouette 29 in Margate, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié dorp is sowat 20 km suidwes vanaf Port Shepstone en bekend vir sy strande, snorkel en branderplankry. Dis die ideale wegbreekplek vir diegene ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Balooga No. 36 is deel van 'n veilige kompleks net oorkant die pad vanaf die strand. Die kompleks se ligging is uitstekend met ongelooflike see-uitsigte. Dié eenheid op die eerste vloer het slaapplek vir tot 6 gas...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Branderkant 4 is ’n selfsorg-dubbelverdiepingwoonstel in die Branderkant-kompleks in Ramsgate, 'n vakansiedorp aan die suidkus van Kwazulu-Natal. Die woonstel is naby talle winkels, restaurante en doendinge op die...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Chesapeake Bay 21 is 'n selfsorgwoosntel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel bied 'n asemrowende see-uitsig vanaf die balkon en die kompleks is oorkant die pad vanaf die strand en getypoel. Let asseblie...

25% af Aanbod!
VanafR1 090
R818
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Villa Siesta 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate aan die Suidkus. Die woonstel bied 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en dis naby die strand. Die vakansiewoonstel is 'n dupleks en bied...

Vanaf
R968
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

6 La Mer is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, net 5 minute se stap vanaf die Margate se North Beach. Dié kompleks is aan die seekant van Margate geleë. Die woonstel is volledig gemeubileer, en het 3 sl...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Carmel 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate geleë. Die woonstel bied lieflike see-uitsigte en 'n uitsig vanaf die balkon oor die visvangpier. Dié woonstel is op die derde verdieping en het ...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Chesapeake Bay 53 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Chesapeake Bay-kompleks in Margate. Die woonstel het 'n uitsig oor die see en is naby verskeie winkels, restaurante en geriewe. Die woonstel het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Lawrence Rocks akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]