Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (122)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (120)

Resensies van Lawrence Rocks

4.4 / 5  
volgens 79 resensies
Lees regte resensies van Lawrence Rocks van 79 geverifieerde gaste.
Indien jy Lawrence Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lawrence Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lawrence Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lawrence Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lawrence Rocks Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Costa Smeralda is ideaal geleë in Margate. Dié klein oord is goed toegerus en 'n entjie vanaf Marine Drive, naby die visvangplek en die hoofstrand. Dié gerieflik gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstelle is volledi...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Marine Terrace is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Lawrence Rocks, Margate. Dis die ideale gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie. Die area bied verskeie geriewe, soos Margate se hoofstrand, winkels en...

Vanaf
R881
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Amirantes 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Margate is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Vir baie Suid-Afrikaners is dit hul jaarlikse somervakansie-b...

Vanaf
R1 417
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Calamari 12 is 'n selfsorgdakwoonstel teen die strand in Ramsgate Noord met pragtige see-uitsigte. Dié woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lawrence Rocks

Desroches 317 is 'n hotelkamer in die Desroches Hotel in Margate. Die hotelkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kamer het dubbelbed en en sui...

Vanaf
R869
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Ramsgate Mews 2 is 'n selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate-noord. Die eenheid bied 'n see-uitsig vanaf die patio. Die kompleks is slegs 200 m vanaf die strand en naby verskeie winkels en restaurante. ...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Dié selfsorgwoonstel is lekker sentraal geleë, stapafstand vanaf die hoofstrand en al die geriewe in Margate aan KwaZulu-Natal se Hibiscus-kus. Dié woonstelgebou is oorkant die 250 m-lange voetpaadjie na die hoof...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Villa Siesta Flat No.3 is deel van 'n klein, veilige siersteenkompleks wat uit 8 eenhede bestaan en reg oorkant die pad van die strand af is. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-b...

Vanaf
R1 131
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lawrence Rocks

La Bella Vista 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, omheinde kompleks in Margate. Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaa...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Unit 12 Villa Del Sol is 'n ten volle toegeruste woonstel in die veilige Villa Del Sol-kompleks in die afgesonderde deel van Margate, maar binne loopafstand van die middedorp. Die Villa Del Sol-kompleks is naby Marg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Lawrence Rocks akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za