Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (104)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (102)

Resensies van Lawrence Rocks

4.4 / 5  
volgens 82 resensies
Lees regte resensies van Lawrence Rocks van 82 geverifieerde gaste.
Indien jy Lawrence Rocks besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lawrence Rocks.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lawrence Rocks akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lawrence Rocks Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lawrence Rocks Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Balooga Flat 32 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerwoonstel met ’n see-uitsig. Die woonstel is in die Balooga-kompleks in Margate, oorkant die strand. Margate se hoofstrand en getypoel is slegs ...

25% af Aanbod!
VanafR847
R635
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Carmel 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Margate. Dié woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en die visvang-pier vanaf die balkon. Die eenheid is op die tweede verdieping en het slaapplek...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

The Sea View Cottage Margate is op dieselfde perseel as Homestead Exclusive Guest House geleë. Die kothuis is 'n lieflike, klein selfsorg-vakansiehuis at geskik is vir 'n gesin van 6. 'n Skoonmaakdiens word nie v...

Vanaf
R1 012
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Ramsgate Mews 11 is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate North. Die eenheid bied 'n uitsig oor die see van die stoep af. Die kompleks is 200 m van die strand af en is naby verskeie winkels en resta...

Vanaf
R1 105
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Unit 14 Villa Del Sol is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Villa Del Sol-kompleks. Dit is in die afgeleë deel van Margate geleë, tog stapafstand vanaf die middedorp. Die kompleks is naby M...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Whale Rock 20 is 'n selfsorgwoonstel in Margate in die hartjie van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat, en baie vakansiegangers keer weer en weer terug...

Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Calamari 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Margate. Dié kompleks is naby die strand, winkelsentrums en restaurante. Dié eenheid het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en lieflike see-uitsigte. D...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Casa Del Sol 4 is 'n selfsorg-woonstel op die grondverdieping van die veilige Casa Del Sol-kompleks naby Margate-strand. Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n gastetoilet en 'n o...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Chesapeake Bay 44 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Chesapeake Bay-kompleks wat oor die strand uitkyk in Margate. Die kompleks is naby 'n rits restaurante, winkels en geriewe. Dié woonstel het s...

Vanaf
R805
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lawrence Rocks

Margate Sun 11 is minder as 'n blok van die strand en Margate-visvangpier af, en ook naby al die geriewe, doendinge en Margate se hoofstrand. Dit is ook naby verskeie restaurante, winkels en besienswaardighede. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Lawrence Rocks akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]