Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Leeupoort Vakansiedorp

4.6 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Leeupoort Vakansiedorp van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Leeupoort Vakansiedorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leeupoort Vakansiedorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leeupoort Vakansiedorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leeupoort Vakansiedorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leeupoort Vakansiedorp Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Nerina is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp. Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping en die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oo...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Linda se Plekkie bied gerieflike selfsorgverblyf vir 'n 3 gaste of 'n gesin in Leeupoort Vakansiedorp. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapban...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Huis Zebra is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 6 gaste in Leeupoort Vakansiedorp. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Beddegoed word voorsien. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Paulandi - Leeupoort is aangewys as een van die Top Finaliste in die selfsorg, ongegradeerde kategorie van Sanlam se Top Destination Awards 2017. Is jy opsoek na bekostigbare selfsorg-akkommodasie in die hartjie va...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Leeupoort Vakansiedorp

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Maraheki Holiday Home is in die idilliese bosveld omgewing van die Waterberge geskuil, net duskant Thabazimbi. Hierdie losstaande selfsorg-vakansiehuis is 'n wonderlike verblyfopsie vir gesinne en vriende. Dié hu...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Leeupoort Vakansiedorp

Vanaf
R3 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Maraheki Bush Camp is 'n privaat plaas in die rustige Waterberg-streek en bied 'n ongerepte bosveld-omgewing. Verblyf word in 2 permatente met 4 enkelbeddens elk gebied. Die kamp het ook 2 badkamers en 'n oopplan-...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Letlapa Pula Game Farm Stone House is op 'n wildplaas in die hartjie van die bosveld en is ongeveer 154 km van Pretoria se middestad af. Hierdie kliphut is die ideale wegbreekbestemming vir 2 volwassenes, weg van di...

25% af Aanbod!
VanafR4 700
R3 525
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Letlapa Pula Game Farm Nyala Lodge bied selfsorgverblyf in die hartjie van die Bosveld, net 2 uur se ry vanaf Pretoria. Dis die perfekte wegbreekplek uit die stadsgedruis. Dié selfsorghuis het 3 slaapkamers met 'n...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Maraheki Hideout skuil in 'n pragtige bosveld-omgewing in Limpopo se Waterbergstreek. Dié chalet het slaapplek vir 2 gaste en is die perfekte romantiese wegbreek in die rustige bosveld. Die chalet beskik oor 'n ru...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Northam, Limpopo

Thulani Game Lodge & Eco Estate bied selfsorg-tente en -chalets in die Waterberge tussen Northam, Koedoeskop en Thabazimbi. Die lodge is op 'n heuwel tussen oeroue maroelabome in die bosveld geleë. Verblyf word ge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za