Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (72)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (70)

Resensies van Leisure Bay

4.6 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Leisure Bay van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Leisure Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leisure Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leisure Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leisure Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leisure Bay Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

8 Bronze Paradise is 'n woonstel op die boonste verdieping in 'n veilige kompleks in Leisure Bay. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay

Hadeda Roost bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n dubbeverdiepingkothuis op ’n heuwel in Leisure Crest. Die kothuis is op ’n residensiële perseel. Dis slegs 1,7 km vanaf Leisure Bay se strand en 600 m vanaf ...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Leisure Bay

Snuggle Pot is 'n bekoorlike selfsorg-gesinskothuis in Leisurebaai, net 250 m vanaf Kidds-strand. Die kothuis is troeteldiervriendelik en het 'n omheinde tuin waarin klein troeteldiere en kinders kan baljaar. Snugg...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Leisure Bay

Thokoza is 'n selfsorgkothuis naby 2 gewilde strande in Leisure Bay, Drakes Bay en To Strand. Thokoza is ideaal vir 'n gesinsvakansie en spog met 'n uitstekende uitsig oor die see. Die kothuis het slaapplek vir 10 ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Three Hills, Leisure Bay

Portobello Bay is 'n gerieflike selfsorghuis vir 8 mense in Three Hills, Port Edward. Hierdie dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers met lugversoring, TV's met sekere DStv-kanale, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetare...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Leisure Bay

Anker Huis is 'n gastehuis in die dorpie Port Edward. Die huis het 3 eenhede, die Woonstel, die Skulpkamer en die Seekamer. Die Woonstel is die enigste eenheid wat vir selfsorg toegerus is. Al 3 eenhede het 'n en ...

Vanaf
R2 177
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Leisure Bay

Leisure Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vyfslaapkamerhuis op 'n omheinde erf in Leisure Bay. Die huis is net 500 m se stap vanaf die swemstrand. Die huis bied slaapplek aan 13 gaste. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Crest, Leisure Bay

Fourie Cottages bied selfsorgverblyf in ’n basiese vakansiekothuis naby Glenmore Beach in Port Edward. Hierdie kothuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingro...

Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay

Avanti bied 'n gerieflike selfsorgkothuis met 3 slaapkamers aan die strand en 'n uitsig oor die see. Dit is een van die ouer huise in Leisure Bay wat karakter en gemak bied. Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers, ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay

Whispering Waves is in Leisure Bay geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2 slaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Leisure Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]