Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (70)
Wildsplase (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (68)

Resensies van Leisure Bay

4.6 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Leisure Bay van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Leisure Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leisure Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leisure Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leisure Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leisure Bay Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R3 446
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Leisure Bay

Villa Werelia bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesinsvakansiehuis in Leisure Bay en is stapafstand vanaf die omliggende strande. Die huis het slaapplek vir 6 gaste in die hoofhuis, slaapplek vir 2 gaste in die...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Crest, Leisure Bay

Fourie Cottages bied selfsorgverblyf in ’n basiese vakansiekothuis naby Glenmore Beach in Port Edward. Hierdie kothuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingro...

Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay

Avanti bied 'n gerieflike selfsorgkothuis met 3 slaapkamers aan die strand en 'n uitsig oor die see. Dit is een van die ouer huise in Leisure Bay wat karakter en gemak bied. Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers, ...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR2 800
R2 520
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay

S and M Beachhouse is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis in die rustige dorpie Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die huis is naby strande, koffiewinkels, restaurante en die Wild Coast Sun geleë. Die huis bied...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay

Blu Shores is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis net 100 km van Leisure Bay se kuslyn. Hierdie pragtige vakansiehuis is geskik vir tot 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die e...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leisure Bay

Grunter Cottage is 'n selfsorg-gesinskothuis met 'n pragtige uitsig oor die see in Leisure Bay, ongeveer 500 m vanaf "ladder rock", 'n gewilde visvangplek in Leisure Bay. Die kothuis het 'n omheinde tuin wat veilige...

Vanaf
R2 660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Happy Gaze Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kothuis met 3 slaapkamers in Leisure Bay. Die kothuis is ideaal geleë, net 650 m van die strand af. Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 s...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Hakuna Matata bied selfsorgverblyf aan 6 gaste in Leisure Bay. Dié eenheid het 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank en 2 enkelbeddens. Daar is 'n TV met OpenView-kanale. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart ...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay

Bronze Paradise No 6 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Bronze Paradise-kompleks met 'n uitsig oor Ivy Beach in Leisure Bay. Dit is die ideale vakansiebestemming by die strand vir die gesin...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Leisure Bay

Zeestoep is ’n selfsorghuis in Leisure-baai op die suidkus van KwaZulu-Natal, naby Port Edward. Hierdie huis is ongeveer 300 m vanaf Kidds Beach. Die huis bied verblyf aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Leisure Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]