Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Lochnerhof

4.5 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Lochnerhof van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Lochnerhof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Lochnerhof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lochnerhof B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lochnerhof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lochnerhof B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 10 km vanaf Lochnerhof

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Gordonsbaai, Helderberg

Big Skies Guesthouse is 'n B&B in Gordonsbaai wat deur 'n familie besit word. Die gastehuis is in 'n rustige omgewing en dis sowat 300 meter vanaf Gordonsbaai se hoofswemstrand. Verblyf by Big Skies Guesthouse bes...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Gordonsbaai, Helderberg

Gordons Beach Lodge is ’n gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in die hartjie van Gordonsbaai, reg oorkant die pad van die strand. Die gastehuis spog met ’n lieflike uitsig oor Valsbaai en daar is restaurant...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
B&B in Kaapstad, Helderberg

Oceana Palms Luxury Guesthouse is 'n stylvolle en gesofistikeerde gastehuis wat luukse B&B-verblyf in Gordonsbaai bied. Die gastehuis is in 'n idilliese omgewing tussen die Hottentots-Hollandberge geleë en bied 'n ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Gordonsbaai, Helderberg

Bloemenzee Boutique B&B is 'n stylvolle B&B tussen die Hottentots-Holland-berge en die Atlantiese Oseaan in Gordonsbaai. Die gastehuis het 2 swembaddens buite en 'n sonterras. Verblyf by Bloemenzee Boutique B&B be...

10% af Aanbod!
VanafR1 398
R1 258
per nag, vir 2 mense
B&B in Gordonsbaai, Mountainside

Harbour View Lodge is 'n bekoorlike B&B wat teen die hange van die Hottentots-Hollandberge in Gordonsbaai geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met asemrowende uitsigte oor Valsbaai...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

7th Heaven Lodge & Tours bied bekoorlike verblyf in eenhede met 'n plattelandse styl in Somerset-Wes aan die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge met 'n uitsig oor die see. Verblyf is beskikbaar in 1 kothui...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Boland, Kaapse Wynlande

@ Lavender Country House is ’n stylvolle gastehuis in die middel van wingerde en damme op ’n klein plaas naby Stellenbosch in die Kaapse Wynlande. Dié streek is een van die gewildste toeristebestemmings in die ...

Vanaf
R1 318
per nag, vir 2 mense
B&B in Wes-Kaap

PitStop Lodge is 'n kleurvolle retro-lodge op die prentjiemooi R44, net 7 km buite Gordonsbaai. Die lodge spog met 'n restaurant op die perseel, Grille Shack, en genoeg parkeerplek vir voertuie, driewielmotorfietse ...


B&Bs binne 50 km vanaf Lochnerhof

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Die Klein Akkerdraai Lodge is 'n pragtige ou Kaaps-Hollandse huis wat tussen ou akkerbome staan en bied rustige luuksheid en pragtige uitsigte van die blou berg. Die lodge is tussen Stellenbosch en Somerset-Wes, in ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
B&B in Paradyskloof, Stellenbosch

Coronata20 is 'n luukse B&B in 'n rustige woonbuurt genaamd Paradyskloof, net 'n paar minute vanaf die middedorp van die pragtige universiteitsdorpie Stellenbosch, die tweede oudste dorp in Suid-Afrika. Paradyskloo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]