Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Loerie

4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Loerie van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Loerie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Loerie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loerie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loerie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loerie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Loerie

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Kabeljous, Jeffreysbaai

Jeffreys bay 3 Level Beachfront House skuil in die kusdorpie Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die huis is reg oorkant die Kabeljauwsstrand. Die huis het 'n alarmstelsel. Die huis het 3 vlakke, 3 slaapkamers, 2 badkame...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kabeljous, Jeffreysbaai

Kabeljous bied nie net 'n slaapplek nie, maar 'n ervaring. 'n Ervaring waarna jy verfris, ontspanne en weer reg vir die lewe terugkeer huis toe. Dis slegs 500 m van die naaste strand en die strandmeer af en hierdie ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kabeljous, Jeffreysbaai

Ocean Beach House is in Jeffreysbaai, 'n kusdorpie in die Oos-Kaap. Verblyf word in 3 kamers met gemeenskaplike selfsorggeriewe en 1 basiese selfsorg-eenheid gebied. Die huis is ideaal vir 'n gesinsvakansie, naweek...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kabeljous, Jeffreysbaai

Eagles Wings is op die strand in die gewilde gesinsvakansiebestemming Jeffreysbaai. Die strandhuis is in die veilige, rustige voorstad Kabeljauws geleë. Dis naby verskeie brandplankryplekke. Woonstel 1 het 1 slaap...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Oppi C bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai. Dié huis bied pragtige see-uitsigte en is net 100 van die strand af. Kabeljoustrand, aan die linkerkant, is ideaal vir lang wandelinge, visvang en swem. Die snorkelduikp...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Waterside Living - Mike Heroldt 28 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n stil omgewing in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë is. Dié tuinwoonstel het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n b...

Vanaf
R380
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

C-Tunes bied selfsorgverblyf in 2 woonstelle in Jeffreysbaai. Ons bied gerieflike verblyf vir 'n gesinsvakansie en dis ook 'n plek waar jy van die beste branders sal kry vir branderplankry. Die Dolfyn-eenheid het ...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

38 Bushwillow is in die gewilde branderplankrydorp Jeffreysbaai geleë. Dis net 500 m van die strand af met ongelooflike see-uitsigte. Jeffreysbaai staan bekend vir sy branderplankryplekke en bied van die lekkerste ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wavecrest, Jeffreysbaai

Makisaki by Albatros-strand streef daarna om aan gaste se behoeftes te voldoen. Ons gaste se privaatheid, sekuriteit en gerief is baie belangrik vir ons en dit is hoekom gaste wat al by ons tuisgegaan het ons so hoo...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Wavecrest, Jeffreysbaai

Jeffrey's Bay Beach House is 'n B&B-instansie, reg op die strand in een van die pragtigste dorpies in die wêreld, Jefferysbaai geleë. Gaste kan 'n uiters ontspanne, rustige en kalm atmosfeer by dié B&B verwag. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za