Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Loxton

4.2 / 5  
volgens 136 resensies
Lees regte resensies van Loxton van 136 geverifieerde gaste.
Indien jy Loxton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Loxton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loxton B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loxton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loxton B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Loxton

Karos Gastehuis bied lieflike gastekamers en plattelandse gasvryheid in die Karoo-dorpie, Loxton. Dit is een van die hoof-wolproduserende kerns en een van die grootste knoffel-verbouingstreke in Suid-Afrika. Ondanks...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 100 km vanaf Loxton

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Carnarvon, Noord-Kaap

Magrieta's B&B - Laventelbos is in die hartjie van Carnavon in die Noord-Kaap geleë. Hierdie tipiese Karoo-styl gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kan...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Carnarvon, Noord-Kaap

Magrieta's B&B - Overnight Rooms is in die hartjie van Carnarvon geleë. Verblyf word in 4 kamers met en suite-badkamers aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en koffie- en teemaakger...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Fraserburg, Noord-Kaap

Die Kliphuis Restaurant en Herberg bied B&B-verblyf en is in die buitewyke van die dorpie Fraserburg. Verblyf word gebied in uit 6 uniek versierde kamers. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met el...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
B&B in Carnarvon, Noord-Kaap

Zeekoegat Country House skuil op 'n wolplaas in die hartjie van die Karoo. Dié plaas is presies halfpad tussen Vosburg en Carnarvon op 'n Karoo-grondpad en is 'n wonderlike opsie vir diegene wat die stilte en oopte...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Beaufort-Wes, Bo-Karoo

Biffie's Cottages is in 'n stil en veilige area in Beaufort-Wes geleë en bied 2 identiese tuinkothuise wat baie na aan die middedorp is. Kothuis 1 het 2 enkelbeddens en Kothuis 2 het 'n dubbelbed. Elke kothuis het...


B&Bs binne 200 km vanaf Loxton

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation is in die bekoorlike Karoodorpie, Vosburg geleë. Hierdie boomryke dorpie vorm deel van die Namakwaland se blomroete. Hierdie B&B het slaapplek in 3 stylvol versierde en suite-kamers, asook in d...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 7

Welkom by die Loxton B&Bs blad - loer bietjie na ons wye reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Loxton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Loxton akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]