Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Loxton

4.2 / 5  
volgens 136 resensies
Lees regte resensies van Loxton van 136 geverifieerde gaste.
Indien jy Loxton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Loxton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loxton selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loxton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loxton Selfsorg-eenhede

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Loxton

Die Kliphuis is in Loxton en bied verblyf aan 4 volwassenes of 'n kleinerige gesin. Dié huis was destyds die dorp se tronk en beskik nou oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koni...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Loxton

Oppihoeki Gastehuis is 'n selfsorg-eenheid in die pragtige Karoo-dorpie Loxton wat ideaal is vir gaste wat rustigheid en afsondering soek. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loxton

Die Rolbos Loxton Guest Cottage is aan die buitewyke van Loxton in die Bo-Karoo. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n houtkothuis met 2 slaapkamers langs 'n oop park wat met ou denne- en peerbome omring word. D...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loxton

Jakhalsdans Karoo Guest House and Safaris is 'n oase in die uitgestrekte ooptes van die Karoo naby Loxton. Dis ideaal vir die hele gesin met verskeie doendinge soos voetslaan, bergfietsry, jag, visvang, selfry-safar...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Loxton

Karoonag is in die Karoodorp Loxton geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende op soek na 'n rustige wegbreek. Die huis het aan die bekende skrywer Deon Meyer behoort en is na 1 van sy boeke vern...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loxton

Oenabo bied gerieflike selfsorg-oornagverblyf vir 2 in die stil dorpie Loxton. Die oopplan-woonstel is apart van die hoofhuis waar die eienaars woon en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne ...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Loxton

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Nuwelande is 'n plaas 11 km buite Loxton op die Fraserburgpad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of paar vriende. Verblyf bestaan uit 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer en goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapk...


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Loxton

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Osfontein Antieke Klip Guesthouses and Treehouse is op 'n plaas in Carnavon, 'n klein Karoodorp geleë. Die huis het van die eerste paar huise wat deur die Voortrekkers in die vroeë 1800's gebou is. Aangesien daar ...

Vanaf
R10 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Carnarvon, Noord-Kaap

Canariesfontein Gasteplaas bied verblyf in 'n selfsorghuis op 'n plaas in privaat besit wat net 42 km van Carnarvon af en 53 km vanaf Loxton in die Noord-Kaap geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 19)
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Duck 'n Dive Accommodation bied verblyf op Wolwasplaas, 'n skaap- en lusernplaas in die Noord-Kaap naby Loxton. Dié huis is op die oewer van 'n pragtige dam 4 km van die hoofplaashuis af en beskik oor 3 slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Loxton selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Loxton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Loxton akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]