Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Lynnwood Glen

4.7 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Lynnwood Glen van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Lynnwood Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lynnwood Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lynnwood Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lynnwood Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lynnwood Glen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Lynnwood Glen

10% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 125
per nag (plek vir 2)
B&B in Menlopark, Pretoria-Oos

Battiss Guest House is in Menlopark in Pretoria en bied maklike toegang tot hoofweë, sakegebiede en kulturele landmerke in Pretoria. Die gastehuis is 3 km vanaf Menlyn Mall. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers...

Vanaf
R1 358
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lynnwood, Pretoria-Oos

Seidel is versteek in 'n rustige tuin met volop voëls en 'n skitterende swembad. Ons bied 4 en suite-slaapkamers en 2 selfsorgkamers wat elk beskik oor 'n kleur-TV en parkeerplek op die perseel. Ons is beroemd vir ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Garsfontein, Pretoria-Oos

Sunbird Garden Cottage is in die rustige voorstad Garsfontein in Pretoria. Die eenhede bied en suite-verblyf wat ideaal is vir 1 of 2 gaste, sakereisigers en toeriste. Ander geriewe sluit volledige DStv, WiFi en ve...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R490
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Lynnwood Ridge

Take a Breath! is 'n netjiese, ruim en veilige woonstel wat in Lynwoodrif geleë is en bied gerieflike gehalteverblyf aan sakereisigers, nagraadse studente of enige ander gaste, apart van die hoofhuis. Dis naby vers...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

CC Travel Lodge is sentraal geleë in Lynnwood Ridge vir sakereisigers en vakansieganger en is naby die N1 en N4. Verblyf is beskikbaar in moderne kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het óf 'n dubbel...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

At 98 on Lynburn Guest House is in Lynnwood, in Pretoria en net 6 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Die huis het pragtige uitsigte van die tuin en daar is lekker braaigeriewe beskikbaar. Verblyf is beskikbaa...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark, Pretoria-Oos

Klop by Moroccan House aan vir 'n unieke ervaring in Pretoria. Ons spesialiseer in Marokkaanse kookkuns, gasvryheid, handwerk, kuns en oorspronklikheid. Ons gaste word hartlik ontvang en bederf met 'n rustige atmosf...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Fa'Trez and Wellness Spa is in Faerie Glen in Pretoria geleë. Vandat jy hier aankom sal jy verstom wees oor die luukse dekor, ontspanne atmosfeer en vriendelike personeel wat jou laat welkom voel en jou individuele...

15% af Aanbod!
VanafR900
R765
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Garsfontein

Amalfi Place bied selfsorgverblyf in Garsfontein, Pretoria. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge en besienswaardighede. Amalfi Place bestaan uit 2 eenhede wat elkeen 'n ...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Menlopark, Pretoria

Richards Plek bied gerieflike selfsorgkamers in Menlopark. Verblyf word in 3 kamers in die huis gebied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninging...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Lynnwood Glen akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]