Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Lynnwood Glen

4.7 / 5  
volgens 15 resensies
Lees regte resensies van Lynnwood Glen van 15 geverifieerde gaste.
Indien jy Lynnwood Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Lynnwood Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lynnwood Glen B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lynnwood Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lynnwood Glen B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR890
R757
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

40 on Ilkey B&B is 'n bekoorlike B&B in Lynnwood Glen, 'n stil, veilige, lowerryke woonbuurt net 'n klein entjie se ry vanaf Menlyn Park Winkelsentrum. Johan en Danél, jou gasheer en gasvrou, is bekend vir hul hart...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Glen

64 on Malabor is in die stil woonbuurt, Lynwood Glen, geleë en bied gerieflike kamers vir sake- en vakansiereisigers. Dié gastehuis bied 3 privaat gastekamers. Elke kamer het lugversorging, 'n koninggrootte- of k...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Lynnwood Glen

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Maribelle's Bed and Breakfast is 'n aantreklike drie-ster onderneming geleë in Lynnwoodrif, in die oostelike voorstede van Pretoria. Die luukse en suite kamers het elk hul eie aparte ingang en patio wat na die swem...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Lynnwood Ridge

TC's on Lynnwoord Guesthouse is gerieflike verblyf wat gemaklik sentraal in Lynnwood Ridge in Pretoria geleë is. Verblyf word gebied in 'n mengsel van standaard- en luukse kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het....

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Menlopark, Pretoria-Oos

Battiss Guest House is in Menlopark in Pretoria en bied maklike toegang tot hoofweë, sakegebiede en kulturele landmerke in Pretoria. Die gastehuis is 3 km vanaf Menlyn Mall. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

CC Travel Lodge is sentraal geleë in Lynnwood Ridge vir sakereisigers en vakansieganger en is naby die N1 en N4. Verblyf is beskikbaar in moderne kamers wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het óf 'n dubbel...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Rosslies Guesthouse is in Lynnwood-rif in Pretoria geleë. Die gastehuis bied verblyf in die Portraits-, Library- of Gumtree-kamer. Die kamers is almal uniek versier met individuele temas. Portraits is 'n ruim kame...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood, Pretoria-Oos

Lynnwood View Bed & Breakfast is in die oostelike voorstad, Lynnwood. Staan op die balkon van een van ons ruim, volledig toegeruste kamers in Lynnwood en beleef die uitsonderlike voëllewe en die rus en vrede. Ons i...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Waterkloof Hoogte, Pretoria-Oos

Coral Tree Inn is in die hartjie van die Waterkloof Heights Veiligheidslandgoed geleë, in 'n rustige en gevestigde voorstad van Pretoria, en kyk uit oor 'n manjifieke natuurlike park. Die gastehuis is slegs 45 minu...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Brooklyn, Pretoria

Brooks Cottage Guest House bied B&B-verblyf en is ideaal geleë in Brooklyn, Pretoria. Dié gastehuis het 'n swembad buite, gratis WiFi en komplimentêre privaat parkeerplek. Brooks Cottage Guest House bestaan uit ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof, Pretoria

Lemon Lane Bed & Breakfast is geleë in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria waar die strate bewaar word deur die groot Jakarandabome en waar die klank van die verkeer kompeteer met die klank van die voëls. Lem...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Meyerspark

Arco is in Meyerspark, Pretoria en bied B&B-verblyf aan 2 gaste in 'n ateljeewoonstel in 'n lieflike tuin. Hierdie oopplan-eenheid het 'n privaat ingang wat deur 'n paar trappe bereik word, 2 enkelbeddens wat as '...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Faerie Glen, Pretoria-Oos

Bellstone Bed & Breakfast is in Faerie Glen, Gauteng en bied verblyf aan ontspannings- en sakereisigers, asook bruide en gesinne. Daar is verblyf in 11 kamers wat elk anders versier is. Geriewe op die perseel sl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
B&B in Pretoria-Oos, Meyerspark

Joan's Garden Cottage is ’n knus tuinkothuis vir 2 gaste in Murrayfield, Pretoria. Die kothuis beskik oor 2 enkelbeddens en het ’n privaat badkamer met ’n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Erasmuskloof, Pretoria-Oos

Red Square Home is in 'n omheinde woonbuurt in Erasmuskloof in 'n gegoede deel van Pretoria-Oos geleë. Dit is 'n moderne ontwerpershuis met 3 verdiepings, baie glas, aluminium, swart grantietblaaie en pragtige roos...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Lynnwood Glen B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Lynnwood Glen akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lynnwood Glen akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za