Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
George's Vallei (15)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Magoebaskloof

4.7 / 5  
volgens 266 resensies
Lees regte resensies van Magoebaskloof van 266 geverifieerde gaste.
Indien jy Magoebaskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Magoebaskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Magoebaskloof B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Magoebaskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Magoebaskloof B&Bs

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Magoebaskloof

Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Adventure Chaltets se hout-chalets is in die inheemse woud aan die randjie van die Letabakloof met asemrow...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in George's Vallei, Magoebaskloof

Granny Dot's Country Spot is op 'n 28 hektaar-heuwel in die boerderygemeenskap van Agatha geleë. Agatha is ongeveer 17 km vanaf Tzaneen en het 'n uitsig op die Wolkberge. Dié landelike toevlug bied 'n opgeknapte g...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 50 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Magoebaskloof

Vanaf
R2 510
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Limpopo

Kings Walden Garden Manor bied uitsonderlike berg-uitsigte, mooi tuine en sjiek verblyf in 'n eeue oue plaashuis. Hiér word internasionale voortreflikheid en Afrika-warmte gekombineer. Kings Walden Garden Manor be...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Tzaneen, Limpopo

St George's Guest House is op die pragtige Pusela-plaas, reg langs George's Valley-weg op die R528 geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagstop naby die dorp en ander besienswaardighede in die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Dalmada AH, Limpopo

Palms Inn Guesthouse bied verblyf in Dalmada AH, Polokwane. Dit is ongeveer 10 km van die middedorp af. Verblyf is beskikbaar in 15 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Sterpark, Bendor Park

The Leopard Tree is 'n gastehuis wat in die spoggerige voorstad Sterpark in Polokwane geleë is, en B&B-verblyf bied. The Leopard Tree word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflik...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Sterpark, Bendor Park

Ledimor is 'n gastehuis met 'n warm atmosfeer en egte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die gastehuis is gerieflik geleë in die voorstad Sterpark, net 800 m vanaf die Savannah Mall, 2,5 km vanaf Polokwane se middedorp, e...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor Park

By Georeen Guest House is ons trots op ons hartlike gasvryheid, diens en pragtige tuin. Ons bied waarde vir geld deur gerieflike verblyf teen bekostigbare en mededingende tariewe te voorsien. Gaste het 'n keuse van...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor

Steendal Guest Houseis geleë in 'n rustige tuin in Polokwane. Die gastehuis is slegs 7 km van die lughawe en het ook maklike toegang tot die hoofpaaie. Elkeen van die pragtig versierde kamers het 'n en suite-badk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Bendor Park, Limpopo

Hanna's Place is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied 2 gerieflik gemeubileerde kamers. Dié kamers, Protea en Strelitzia, het gemaklike beddens en elke kamer het 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Magoebaskloof B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons algehele Magoebaskloof akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Magoebaskloof akkommodasie soek. Wanneer jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za