Verified Reviews

Magoebaskloof

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Magoebaskloof

Rated 4.7 out of 5 based on 451 reviews.

Magoebaskloof

Kingfisher Log Cabin

"Baie om te doen en die waterval naby Tazneen was amazing en het glad nie geweet dat daar sulke stunning plekke is nie. "

Magoebaskloof

Boscobel Cottages

"Een van die mooiste plekke in in land!"

Magoebaskloof

Magoebaskloof Adventure Chalets

"Definitief 'n plekkie om te besoek. Wonderlike gasvrye mense ontmoet! Mooiste deel van die wêreld."

Haenertsburg , Magoebaskloof

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Dis 'n oulike plekkie met baie potensiaal, maar ek dink nie die omgewing word goed genoeg bemark nie."

George's Valley, Magoebaskloof

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"Baie plekkies om te besoek en dinge om te doen."

Haenertsburg , Magoebaskloof

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Dis baie rustig met 'n keuse van goeie eetplekkies in en om die natuurdorpie. Die winkelsentrum lawaai baie, bly weg! "

George's Valley, Magoebaskloof

Waterbessiebos Cottages

"Loer gerus in by Haenertsburg op pad George's Valley toe. Na Heanertsburg kry 'n mens ook eers die Debengeni-watervalle. Pasop wel vir bloedsuiers in die water! Hulle is baie klein en daar is baie van hulle! Sies!"

Magoebaskloof

Magoebaskloof Adventure Chalets

"Very lovely, one of the nicest parts of the country."

Haenertsburg , Magoebaskloof

Magoebaskloof Birders' Cottages

"'n Wonderlike onontginde toeristedorpie wat geen tree hoef terug te staan vir Dullstroom of Pelgrimsrus nie met heerlike eetplekke in die dorp, maar ook in Magoebaskloof omgewing; en natuurlik verruklike natuurskoon!"

Magoebaskloof

Kingfisher Log Cabin

"Een van my gunsteling reis-bestemmings in SA. Ongeag van waarheen jy gaan, die omgewing is pragtig."

Magoebaskloof

Boscobel Cottages

"Baie mooi omgewing en blomme pragtig in lentetyd."

Magoebaskloof

Kingfisher Log Cabin

"Baie mooi en heelwat aktiwiteite beskikbaar vir avontuurliefhebbers."

George's Valley, Magoebaskloof

Waterbessiebos Cottages

"Hartlike ontvangs, behulpsame gasheer en gasvrou."

Magoebaskloof

Magoebaskloof Adventure Chalets

"Daar is so baie om te doen by Magoebaskloof dat jy meer as 'n maand nodig het en baie geld, om alles te geniet!"

Magoebaskloof

Magoebaskloof Mountain Estate - Dungeon Cottage

"Welig, die plantegroei is nog fantasties en al gaan die res van die land gebukkend onder droogte is Magoebaskloof pragtig. "

George's Valley, Magoebaskloof

The Herb Cottage

"Dit is een van die mooiste prag en praal in Suid-Afrika!"

Magoebaskloof

Magoebaskloof Adventure Chalets

"Dit was ongelooflik lekker en mooi. Sal alle mense aanbeveel om daar te gaan draai."

Magoebaskloof

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Breathtakingly beautiful... So much to see, do, eat and experience... "

Magoebaskloof

The Stables @ Glenogle Farm

"Beautiful, secluded part of South Africa. "

Haenertsburg , Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Pragtige dorpie en omgewing."

Magoebaskloof

Kingfisher Log Cabin

"Daar is verskeie aktiwiteite vir die adrenalienverslaafdes. Die natuurskoon is ongelooflik mooi."

George's Valley, Magoebaskloof

Diggersrest Lodge

"Al vier seisoene in een dag. Baie lekker."

Magoebaskloof

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Ons was by die Canopy Tours. Baie goeie ontspanning en gidse."

Magoebaskloof

The Stables @ Glenogle Farm

"Asemrowende natuurskoon - wanneer dit mistig is of wanneer die son skyn. Daar is orals heerlike grondpaadjies om te ry. Minki's coffee shop and Deli in Haenertsburg en Yum Yum Deli in Tzaneen is baie lekker."

Magoebaskloof

Kingfisher Log Cabin

"Definitief die moeite werd om te besoek."

Magoebaskloof

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Magoebaskloof is 'n wonderlike bestemming en meer mense moet soontoe gaan. Dis rustig en mooi en die mense is baie vriendelik en die kos is ongelooflik lekker!"

Page
Page 14 - Showing 391 to 420

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers