Geverifieerde Resensie

Magoebaskloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Magoebaskloof bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 451 resensies.

Magoebaskloof

Magoebaskloof Adventure Chalets

"Dis asemrowend. Ek sal beslis weer daar kuier."

Magoebaskloof

Magoebaskloof Birders' Cottages

"Ons beveel dit aan vir enige person wat 'n natuurliefhebber is!"

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"Pragtige omgewing met baie plekkies om te besoek."

Magoebaskloof

Kingfisher Log Cabin

"Die heel mooiste plek in Suid-Afrika."

Magoebaskloof

Pavetta Country House

"Magoebaskloof is een van die mooiste bestemmings in ons wonderskone land. Met natuur- en voëllewe wat onbeskryflik is."

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"Onbeskryflik! "

George's Vallei, Magoebaskloof

Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway

"Dit is verskrilik mooi! Ons is versot op die plek."

Haenertsburg, Magoebaskloof

Art Gallery Guest House

"Most of the town is only open over weekends. It was disappointing as we were told about great places to see in and around Haenertsburg."

Magoebaskloof

Pavetta Country House

"Magoebaskloof is 'n pragtige plek. Die weer het onverwags opgesteek Saterdag, maar die uitsig is asemrowend en daar is baie plekke om van te kies vir verblyf."

Magoebaskloof

Magoebaskloof Adventure Chalets

"Would love to bring my daughter, she would thoroughly enjoy all the activities!"

Magoebaskloof

Boscobel Cottages

"Haenertsburg en Magoebaskloof lekker kuierplekkies. Nie te ver om te ry nie."

Haenertsburg, Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Magical area with amazing forests and gardens. The end of September is the best time to go because all the cherry blossoms and azaleas are in bloom, which is a truly magical sight!"

Magoebaskloof

Boscobel Cottages

"The Azalea festival is really worth a visit. It was far better than I had expected. "

Magoebaskloof

Forest Bird Lodge

"Ongelooflik mooi, jy moet baie tyd hê om als te sien en te doen."

Magoebaskloof

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Dis geleë in 'n panoramiese deel van ons land. Die pad soontoe was, ten spyte van padwerke, ook goed. Die N1 en R71."

George's Vallei, Magoebaskloof

Waterbessiebos Cottages

"Die natuurskoon is pragtig daar."

Magoebaskloof

Boscobel Cottages

"Meeste paaie is grondpad en na die reën is dit moeilik vir lae profiel motors om by alles uit te kom. "

George's Vallei, Magoebaskloof

The Herb Cottage

"Baie lekker plekke en restaurante om te gaan besoek in die omgewing. Zwakala Brewery is uitstekend. Pot 'n Plow is 'n baie gesellige plekkie. Mountain Cafe is uitstekend!"

Magoebaskloof

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

"Pragtige deel van die land. Het lekker gekuier by 'n plaaslike restaurant."

Magoebaskloof

Coral Tree Campsite

"Zwakala Brewery en die vriendelike mense in die dorp was 'n hoogte punt."

Magoebaskloof

Pavetta Country House

"Debegeni watervalle besoek is 'n moet!"

Haenertsburg, Magoebaskloof

Stanford Lake Lodge

"Eerste besoek aan die interessante dorpie (village). Die mense is vriendelik, die strate is skoon, die kos is lekker. Kan 'n besoek aan die plek aanbeveel en hoop om self weer te gaan kuier."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang