Geverifieerde Resensie
Maloti Route, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Maloti Route, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3628 resensies.
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Collett House"Pragtige dorpie! Ideale plek vir 'n rustige wegbreek van al die geraas."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Amber Selfsorg"Amazing destination. Lots of hiking and people are very friendly."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Mountain View Manor"Effens oorgekommersialiseerd na my smaak. Was meer uit die dorp in die natuur."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Talking Trees Self-Catering House"Clarens is a vibey town with much to do and enjoy!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Elke keer minder beïndruk met Clarens."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Die Blou Huis"Beautiful, quaint town to really unwind and get in touch with simple living. It's on my annual to do list from now on!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Golden View Luxury Self-Catering"Die paaie is in 'n uiters swak kondisie."
Ladybrand, Malotiroete, Suid-Afrika
Ladybrand Guest House"Die paaie is vol gate en baie van die paaie is grondpaaie. Verder is dit ‘n lieflike mooi dorpie."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Bella Vista"Pragtige dorpie met die mooiste winkeltjies, waar 'n mens jou aan kan vergaap. Die restaurante is elk karaktervol en die lekkerste disse. Vir die kreatiewe en kunssinniges 'n moet om te sien. Die staproetes is asemrowend en die vars lug het ons bedwelm."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Pragtige dorpie met 'n goeie gemeenskap. "
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Stonehaven Clarens"Altyd lekker om die dorpie te besoek! Warm gevoel van mense wat almal een ding in gemeen het naamlik gesellig kuier, heerlik eet, 'n glasie wyn of twee geniet en drentel deur die oulike winkeltjies. "
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Was net uiters teleurgesteld in Die Plaasstoep se pap en kaiings, dit was oneetbaar sout en al wat gesê was toe ons dit onder hulle aandag bring was jammer. Ek het letterlik honger daar weggery. "
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Pumula Guest Farm"Rustige, plattelandse atmosfeer met uitstekende eetplekke en hopelik bly dit so, dit maak 'n wegbreek naweek net soveel meer besonders."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Arundel Studios"Loved Clarens, absolutely beautiful and fun to explore. Will definitely be back."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Stonehaven Clarens"Pragtige dorpie - ongelukkig oor gekommersialiseer vir toeriste maar ek neem aan dit is wat party toeriste graag wil hê."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Zwartmodder"Rustig en veilig. Almal was baie vriendelik en behulpsaam."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Rooiberg View Clarens"Eerste keer daar, beslis nie die laaste keer nie!"
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Arundel Studios"Enigste negatief is dat Clarens so klein is soos die fotos beduie en dit beteken dat as die ouens jou waarsku dat jy moet inkopies doen in Bethlehem, dan joke hulle nie. Net die bare basics beskikbaar in Clarens - wat beteken jou braai gaan teleurstel tensy jy vleis saam bring. Lekker geëet - maar die meeste winkels is bietjie duur met min om jou besig te hou na die eerste oggend se stappie."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Hannic's Retreat"Interesting town with a good vibe. There is everything for every taste."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
Golden View Luxury Self-Catering"Mooiste dorp, spyt ons was so kort daar."
Fouriesburg, Malotiroete, Suid-Afrika
Di Plaaswerf"Beautiful part of South Africa. Plenty to see and do in the near vicinity."
Clarens, Malotiroete, Suid-Afrika
RiverWalk Guest House"Beautiful place to visit. Lots of spectacular landscapes and walks in the National Park. Quaint little town."