Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Margate Beach

4.3 / 5  
volgens 143 resensies
Lees regte resensies van Margate Beach van 143 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Del Su Me 6 is 'n selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping in die Del Su Me-sekuriteitskompleks in Margate aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë is. Dié kompleks is sowat 400 m vanaf Margate se hoofstrand en ver...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Seabrook Apartment 604 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate en bied ongelooflike uitsigte oor die see en Margate se hoofstrand, 'n kinderplonspoel en amfiteater. Die woonstel is geskik vir 6 gas...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate Beach

Margate Flamboyant Holiday Accommodation 2 is ’n dubbelverdieping-selfsorgeenheid in Margate. Hierdie eenheid is ’n lieflike vakansiebestemming vir gesinne en paartjies. Hierdie eenheid bied verblyf aan tot 4 g...

Vanaf
R1 305
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini Unit P bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is loopafstand vanaf Margate se hoofswemstrand, Margate Pier, restaurante, vermaa...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Margate Beach

Seabrook Apartment 504 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou bied 'n uitsig oor Margate se hoofstrand, 'n kinderplonspoel en die amfiteater. Die woonstel het lieflike see-uitsigte en b...

Vanaf
R710
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Margate Beach

Seagull 514 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks teen die Margate-hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en die Margate visvang...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate Beach

Spindrift 4 is 'n selfsorg-woonstel in Margate, in die middel van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir sy pragtige strande, woude, en subtropiese klimaat. Menige vakansieganger vat elke somervakansie die pad hierh...

Vanaf
R2 235
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate Beach

Santorini Unit H bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dakwoonstel met 4 slaapkamers. Dié woonstel is in 'n kompleks in die hartjie van Margate en is stapafstand vanaf die hoofswemstrand, pier, restaurante, winkels...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Arabella No. 7 is deel van 'n veilige kompleks wat bestaan uit 8 eenhede en teen die Margate-strandmeer geleë is. Dié luukse woonstelle is pragtig ingerig en bied ongelooflike see-uitsigte van die sitkamer en vera...

Vanaf
R1 305
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate Beach

Colonial Sands Eenheid B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid op die eerste verdieping van 'n kompleks wat stapafstand van Margate se hoof-swemstrand, restaurante, vermaakgeriewe en winkels a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]