Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Marina Beach

4.5 / 5  
volgens 52 resensies
Lees regte resensies van Marina Beach van 52 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marina Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Marina Beach

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 350
R1 013
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2001 is 'n selfsorg-villa op die San Lameer Gholflandgoed. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Di...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2205 is 'n stylvolle, dog huislike en gerieflike vierslaapkamer-gesinsvakansiehuis in die wonderskone San Lameer, aan die sprokiesagtige KwaZulu-Natalse Suidkus. Hier leef 'n mens naby die natuur me...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer 3018 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamervilla op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Gaste kan 'n heerlike seevakansie geniet op die gesogte gholflandgoed waar daar vers...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sanlameer, KwaZulu-Natal

San Lameer 3010 is op 'n gholflandgoed in Southbroom aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Die stil en veilige omgewing bied gaste alles wat nodig is vir 'n onvergeetlike vakansie. Alle geriewe is meestal slegs ...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 10425 is in die San Lameer-landgoed, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys bied volop wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe - ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die 20 ha-natuurbewarea ...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2828 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hektaar-bewarea spog met 'n ...

Vanaf
R2 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 3314 is op die San Lameer Landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys met wilde diere, fauna, flora en voëls is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en bied iets vir die hele gesin. Die natuur...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 10412 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora, 'n ryk voëllewe en doendinge vir die hele gesin. Die bewarea is 200 ha gro...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 10427 is op die San Lameer Landgoed. Dié subtropiese paradys is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en het wild, fauna, flora, voëls en bied iets aan die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurbewarea spog me...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 1917 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 14101 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié subtropiese paradys spog met verskeie wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele familie. Die natuurres...

Vanaf
R4 275
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 10432 is op die gewilde San Lameer Landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls, en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea besla...

Vanaf
R3 258
per nag, vir 2 mense
Hotel in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Resort Hotel & Spa is in die ikoniese San Lameer-landgoed naby Southbroom in KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe en be...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2507 is in die San Lameer Landgoed teen KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir almal in die gesin. Die landgoed is 'n 200-hektaar...

Vanaf
R2 625
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 3515 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die landgoed is 'n 200-hektaar bew...

Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 3409 is op die San Lameer Landgoed. Dié subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal met wild, fauna, flora en voëls het iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea spog met ...

Vanaf
R2 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 3704 is op San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese paradys is vol wild, unieke plantegroei, voëlsoorte en doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bew...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 1930 is is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora, 'n ryk voëllewe en is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die landgoed is 200 ...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 10429 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die landgoed is 'n 200-hek...

Vanaf
R2 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 10304 bied verblyf op die San Lameer Landgoed op die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls wat iets vir almal bied. Die natuurreservaat is 200 ha ...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 61 tot 63

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za