Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Marina Beach

4.5 / 5  
volgens 52 resensies
Lees regte resensies van Marina Beach van 52 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marina Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Marina Beach

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 390
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2525 is 'n pragtig ingerigte selfsorg-eenheid op die San Lameer-gholflandgoed. Dié landgoed is 'n wonderlike vakansieplek wat 2 swembaddens, 3 tennisbane, 2 muurbalbane, 'n gholfbaan met 18 putjies...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2516 is 'n lieflike selfsorg-enkelvilla op die onderste verdieping van die gewilde San Lameer-landgoed. Die villa is gerieflik geleë en is stapafstand van al die sport- en ontspanningsgeriewe af. H...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2513 is 'n stylvolle ateljee-enkelwoonstel in die gesogte San Lameer Landgoed in Southbroom. Dié oopplan-villa het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind onder 6 jaar en beskik oor 'n slaaparea, ko...

Winter-
aanbod!
VanafR950
R713
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2514 is 'n pragtige bachelor studio in San Lameer, in Southbroom, langs die KwaZulu-Natalse kuslyn. Dié kompakte woonstel bied verblyf aan 2 gaste en 1 kind onder 6 jaar en beskik oor 'n gekombin...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Studio Villa, 'n luukse, selfsorg-ateljeewoonstel, is in die San Lameer Gholflandgoed geleë. Dit is ideaal vir 'n ontspanne en veilige wegbreek van die besige alledaagse lewe. Die woonstel het slaapple...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 300
R1 533
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2414 is 'n lieflike selfsorg-villa in die veilige en gewilde San Lameer Estate. Dié eenheid het slaapplek vir 6 mense en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is geen groot paaie voor of ag...

25% af Laaste Kans!
VanafR1 700
R1 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2505 is 'n lieflike selfsorg-villa wat op die veilige en gewilde San Lameer Landgoed geleë is. Hierdie villa is gerieflik geleë, stapafstand van verskeie ontspannings- en sportgeriewe af. Die land...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R1 540
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidkus, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 2504 is op die gewilde San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer 2 Bedroom Deluxe Villa 3402 is in San Lameer Estate geleë. Dié tropiese paradys bied direkte toegang tot 2 asemrowende Blouvlagstrande en vermaak vir die hele gesin. Hierdie eenheid het 2 slaapkamers ...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Villa 2853 is in die San Lameer Gholflandgoed aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë. Hierdie selfsorg villa bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, si...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za