Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Marina Da Gama

4.4 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Marina Da Gama van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Da Gama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Marina Da Gama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Da Gama selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Da Gama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Da Gama Selfsorg-eenhede

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Marina Da Gama

Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 moderne selfsorgwoonstelle elk met sy eie ingang. Twee van die eenhede het ten volle toegeruste kombuise...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Marina Da Gama

Marina Views skuil op die marina se punt in Marina Da Gama en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n lieflike berg- en marina-uitsig. Marina Da Gama is 6 minute se ry vanaf Muizenberg se strand en Surfer's Corner. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Marina Da Gama

Pro Monis Guesthouse is in Marina da Gama naby Muizenberg en die Zandvlei Estuary Natuurreservaat. Dis ook stapafstand vanaf die Park Island-voëlbewarea. Winkels soos Pick n Pay en Woolworths is stapafstand van die...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Marina Da Gama

Marina Beach House is 'n privaat selfsorgvakansiehuis teen die water in Marina Da Gama. Natuurlike hout, afgewitte meubels en 'n groot oopplan-kuierarea maak die huis ideaal. Marina Beach House is op 'n eiland met '...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Marina Da Gama

Behr's Lair bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knus eenslaapkamerkothuis aan die waterrand in Marina Da Gama in Muizenberg. Die kothuis is op ’n woonerf waar die eienaars bly en het sy eie ingang. Die eiendom...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Muizenberg, Marina Da Gama

Chamomile Waterside is 'n selfsorgwoonstel op die Uitsig-kanaal van die Zandvlei Natuurreservaat in Marina Da Gama, Muizenberg. Die perseel is op die Zandvlei Natuurreservaat, langs die waterweg geleë. Dis lowerryk...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Marina Da Gama

Chamomile Cottage is 'n selfsorghuis in Marina Da Gama in Kaapstad. Die eiendom is 4 km vanaf Muizenberg se strand en Surfers Corner. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n du...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Muizenberg, Marina Da Gama

Pine Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf in Marina da Gama, 'n buurt langs Muizenberg. Doendinge in die omgewing sluit visvang, branderplankry, wynproe en voetslaan in. Die Pine Cottage...

Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Da Gama

Heron Cottage is 'n oulike selfsorgkothuis in Marina Da Gama, Kaapstad. Die kothuis is naby die Zandvlei Estuary Natuurreservaat en binne 4 km vanaf Muizenberg-strand en Surfer's Corner. Dié kothuis het slaapplek ...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 12 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Marina Da Gama

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Lakeside, Suidelike Voorstede

Lakeside Mountain Loft is teen die voet van die Silvermine Mountain Natuurreservaat in Lakeside, net 2,1 km vanaf Muizenberg-strand. Hierdie stylvolle selfsorg-woonstel is op die woonerf van die eienaars en is ideaa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Marina Da Gama selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Marina Da Gama akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Marina Da Gama akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]