Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Marnitz

3.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Marnitz van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Marnitz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marnitz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marnitz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marnitz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marnitz Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Marnitz

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo, Central District

Sekombo River Lodge bied selfsorg-akkommodasie en is aan die oewer van die Limpopo-rivier teen die grens van Botswana geleë. Die lodge is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gerieflike, rustig...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Central District

Simba Safaris African Pride is naby Lephalale, wes van die Mokolorivier geleë. Die wildsplaas is minder as drie uur se ry van Pretoria af. Dit is ideaal geleë vir 'n bosveldwegbreek, privaat konferensie of spanbo...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo, Central District

Leadwood Lodge bied selfsorgverblyf in die Zingela Natuurreservaat in die hartjie van die bosveld. Dié natuurreservaat is 27 000 hektaar groot en skuil in Tolwe, Limpopo, 200 km van Mokopane en Polokwane af en sleg...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Limpopo

Baobab Tented Lodge is 'n lieflike selfsorgkamp in Zingela Natuurreservaat in die hartjie van die Bosveld. Dié reservaat is 27 000 ha en in Tolwe, Limpopo geleë - sowat 200 km vanaf Mokopane en Polokwane en net 4 ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo, Central District

Doornstock Lodge and House bied verblyf in die Zingela Natuurreservaat in die hartjie van die bosveld. Die Zingela Natuurreservaat is 27000 hektaar groot en in Tolwe, Limpopo, 200 km vanaf Mokopane en Polokwane en n...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Marnitz

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Central District

Die Windpomp is net 38 km vanaf Lephalale op pad na Botswana en bied oornag- en wegbreekverblyf aan gesinne en vriende. Die Windpomp bied ’n keuse tussen die lodgekamers, die wittebroodsuite en rivierkamers. Die ...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Lephalale (Ellisras), Central District

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa is aan die voet van die Waterberge geleë en het 'n behaaglike atmosfeer waar gaste in tipiese Hemmingway-tente kan bly. Die lodge is sowat 4 ure se ry van Johannesburg af w...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Central District

Nthubu Safari Camp is in die malaria-vrye Masebe Reservaat geleë en bied 'n ongelooflike rustige ervaring. Let asb. daarop dat 'n motor met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel word op die kamp te bereik. Gedurende die...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras), Central District

Lapalele Lodge bied akkommodasie in die beeldskone bosveld van die Limpopo Provinsie, net 9 km buite die dorpie Lephalale. Die lodge word omring deur groot tuine en 'n gemeenskaplike braai-area. Die lodge het 20 k...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR960
R768
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Central District

Magol Country Lodge is in die hartjie van die Bosveld en slegs 10 km vanaf Lephalale geleë. Die lodge bied verblyf in 8 eenhede met slaapplek vir 30 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]