Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Marnitz

3.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Marnitz van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Marnitz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marnitz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marnitz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marnitz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marnitz Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Marnitz

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Shanyane Guesthouse is ideaal geleë naby die R510-pad in die hoofstraat in Lephalale (Ellisras). Die gastehuis is gerieflik in die dorp geleë en tog bied dit al die rustigheid en stilte van die platteland. Lephal...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Desiderata Guesthouse is op 'n kleinhoewe sowat 5 km buite Lephalale geleë. Die gastehuis skuil in 'n tuin met 'n ryk voëllewe en bied 'n rustige, ontspannende omgewing. Verblyf word aangebied in 5 en suite-gaste...

Vanaf
R1 332
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras), Central District

Mogol River Lodge is op 'n eiland 5 km buite Lephalale geleë. Verblyf word in 11 chalets gebied. Elke chalet het 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die chalets het lugversorging en sekere D...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Central District

Bush Inn Lodge is in Lephalale in 'n veilige, omheinde area en bied gerieflike selfsorgverblyf. Verblyf word in 8 selfsorgkamers met volledig-toegeruste kombuisies en en suite-badkamers met storte gebied. Sommige k...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Cosy Lodge Guest House is 'n 3-ster-gastehuis in Lephalale Town. Die personeel is professioneel, vriendelik en maak seker dat gaste 'n aangename ervaring het deur top-gehalte diens te lewer. Dit is ideaal vir besigh...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

La Lucia Guest House is in die klein steenkoolmyndorp Lephalale geleë. Dié perseel beskik oor ’n swembad en braaigeriewe en is naby verskeie ander geriewe. Verblyf word in 11 gaste-suites gebied wat slaapplek a...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Ellisras Gastehuis is in die myndorpie Lephalale geleë en bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is ideaal geleë naby die hoofweë na Botswana, die winkelsentrums en 'n verskeidenhe...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Villa Exec Guesthouse is geleë in Ellisras in die pragtige Waterberg-omgewing. Ons gerieflike, bekostigbare, privaat kamers met en suite-badkamers is geskik vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is se...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras), Central District

Jentz Bush Lodge is net 3 km buite Lephalale op die R33-hoofweg geleë. Die lodge is net sowat 80 km vanaf die Stockpoort Grenspos na Botswana en is die ideale oornagplek vir moeë reisigers. Akkommodasie word geb...

Vanaf
R1 415
per nag (plek vir 2)
B&B in Lephalale (Ellisras), Central District

Palm Park Hotel is aan die buitewyke van Lephalale in Limpopo geleë. Verblyf by Palm Park Hotel beskik oor 5 soorte kamers wat smaakvol versier is en elk met 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]