Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Marnitz

3.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Marnitz van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Marnitz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marnitz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marnitz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marnitz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marnitz Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Marnitz

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Baltimore, Central District

Tony's Place is 'n selfsorg bos-lodge, geleë op 'n klein wildsplaas in Tolwe, wat net van die R561 af is in die hart van die Limpopo Provinsie. Tolwe bied pragtige platteland, weg van die mens en ontwikkeling. Verb...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Tom Burke, Central District

Moriti Bush Camp is die ideale oornagplek vir besoekers op pad na Botswana. Dit is op die oewer van die Limpopo-rivier geleë en 'n lushof vir alle buitelug-entoesiaste. Maak jouself gereed vir 'n egte bos-ervaring...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Limpopo, Central District

Klippan River Lodge is op die oewer van die Limpoporivier geleë en is die ideale oornagplek vir reisigers wat op pad is na en van Botswana en Zimbabwe. Ons is gerieflik geleë langs die grensposte van Groblersbrug ...

20% af Weeksdae!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Lephalale (Ellisras), Central District

Kwele Game Lodge bied selfsorg-chalets in 'n 430 hektaar-plaas naby die Limpopo-rivier en Botswana-grens. Dit is ongeveer 75 km vanaf Lephalale, Limpopo en die tuiste van 'n wye verskeidenheid wild. Verblyf bestaan...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterberg, Central District

Bos-Sense is op 'n wildplaas van 3000 hektaar naby Marken en Ellisras in die Waterberg geleë. Dit bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die lodge beskik oor 4 sla...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Limpopo

Shelanti @ N11 bied verblyf langs die N11-hoofweg naby Baltimore. Dit is ideaal vir gaste wat wil wegbreek of net wil oorslaap op pad na Botswana. Die verblyf beskik oor 4 kamers wat elkeen 'n privaat badkamer en k...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Limpopo, Central District

Shelanti Game Reserve is op 20 000 hektaar tussen Marken en Baltimore in Limpopo geleë. Dié wildlodge is deel van die malaria-vrye Waterberg Biosfeerreservaat. Selfsorg- en B&B-verblyf is beskikbaar. Daar is 5 ga...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Limpopo, Central District

ZaZoe Xperience en Lodge is langs die R572 verby Swartwater geleë. Die klein lodge met sy rietdak-chalets is in ’n privaat wildpark van 1 000 ha geleë waar gaste ’n ryk voëllewe en verskeie soorte wildsbokke,...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo, Central District

Sekombo River Lodge bied selfsorg-akkommodasie en is aan die oewer van die Limpopo-rivier teen die grens van Botswana geleë. Die lodge is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gerieflike, rustig...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Central District

Simba Safaris African Pride is naby Lephalale, wes van die Mokolorivier geleë. Die wildsplaas is minder as drie uur se ry van Pretoria af. Dit is ideaal geleë vir 'n bosveldwegbreek, privaat konferensie of spanbo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za