Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Marnitz

3.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Marnitz van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Marnitz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marnitz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marnitz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marnitz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marnitz Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Marnitz

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Olden Rose Gastehuis is in 'n weelderige tuin in die myndorpie, Lephalale geleë, en bied gemaklike en rustige verblyf vir gaste wat die blaarryke deel van Limpopo besoek. Die pragtige gastehuis het 19 kamers, elk ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Lephalale Gastehuis is in Onverwacht geleë waar 'n mens die Matimba Medupi-kragstasies en Grootgeluk-steenkoolmyn sal aantref. Die gastehuis is naby aan die hoofstraat geleë wat Ellisras, Lephalale, verbind met On...

Vanaf
R58 800
per nag, vir 12 mense
Wildsplaas in Lephalale (Ellisras), Central District

Molapo Safari Lodge is op die noordoostelike grens van die Waterberg Biosfeerreservaat, een van die 400 biosfeerreservate wat by UNESCO geregistreer is en is op 'n privaat 1750 hektaar-wildbewarea in 'n malariavrye ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

De la Rose Gastehuis is 'n selfsorggastehuis in Lephalale. Hierdie eiendom is privaat en rustig, wat 'n kalm en ontspanne atmosfeer bied. Gerieflike verblyf word in 8 gastekamers aangebied. Elke kamer het 'n plafon...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Tham-That Guest House is in ’n stil area in Lephalale. Dié gastehuis is 360 km vanaf Johannesburg, 214 km vanaf Polokwane, 308 km vanaf Pretoria en 260 km vanaf Rustenburg. Verblyf word gebied in 14 gastekamers...

Vanaf
R1 255
per nag, vir 2 mense
B&B in Lephalale (Ellisras), Central District

Sion Guest House is in Lephalale en bied gerieflike B&B-verblyf. Sion Guest House is die ideale wegbreekplek vir gesinne, paartjies wat op soek is na 'n romantiese naweek weg, of sakereisigers. Gerieflike verblyf w...

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 2)
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

Mogalakwena River Lodge bied die ideale rustigheid vir gaste om 'n intieme ervaring te geniet. Dit is in die Limpopo-riviervallei langs die oewer van die Mogalakwena-rivier geleë. Dié holistiese Afrika safari-kamp...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Palm Inn Guesthouse bied gerieflike verblyf in Onverwacht in Lephalale en is naby Mogol Gholfklub en Lephalale Mall, sowel as 13 km vanaf die Medupi- en Matimba-kragstasies. Die gastehuis bied 11 slaapkamers met en...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Bosveld Guest House is in 'n rustige area in Lephalale met die Mogol Club Gholfbaan in die agtergrond. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers. Die eenheid bied gerieflike toegang tot die gholfbaan en sogge...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Zebra Guest House is het sy deure in 2004 in Ellisras/Lephalale oopgemaak en is sentraal geleë naby myne, die Medupi- en Matimba-kragstasies en die sakekern. 'n Gholfklub, swembad, sportklub, mall, 2 winkelsentrums...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]