Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Melrose Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Melrose Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Melrose Noord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Melrose North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Melrose Noord Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Melrose Noord

Vanaf
R1 291
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Dunkeld Wes

Treetops Retreat is in 'n stil straat in Hyde Park en bied gerieflike kamers met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is op die tweede verdieping, elk met ekstra lang beddens, wit katoen-linne, handdoeke en privaat ba...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Dunkeld Wes

Mont d'Or Hyde Park Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in 'n rustige, intieme B&B met ouwêreldse bekoring. Die boetiek hotel het die ideale ligging in Hyde Park naby Sandton se winkelsentrums. Verblyf word in ...

Vanaf
R1 696
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hyde Park, Craighall Park

Hyde Park Guest House is in die rustige, lowerryke Hyde Park, 'n luukse buurt in Johannesburg wat grens aans Illovo, Sandhurst en Craighall park geleë. Dit is naby Sandton en Rosebank se sake- en winkelsentrums. Di...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melrose, Rosebank

The Winston Hotel is in Melrose Estate in Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy geskiedenis, museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n sm...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Orchards, Johannesburg

Fifteen on Orange bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis wat in Orchards naby Norwood en Johannesburg se middestad geleë is. Daar is 3 ruim oopplan-selfsorgsuites met 1 of 2 slaapkamers wat goed ingerig ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dunkeld, Randburg

Dunkeld Place Guesthouse is in die hartjie van een van Johannesburg se mooiste en rustigste woonbuurte. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat pragtig versier is. Twee van dié kamers deel 'n sitkamer en kombuis. E...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dunkeld, Randburg

Dunkeld Manor bied aan oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers luukse verblyf, sorgsame gasvryheid en uiterste rustigheid in die hartjie van een van Johannesburg se pragtigste en rustigste voorstede. Dié ...

Vanaf
R1 407
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

C.A.G The Vantage bied die ideale kombinasie van huislike gerief en puik diens wat mens by 'n hotel verwag. Al wat tussen ons gaste en Rosebank se Gautrainstasie en die winkelsentrum staan, is 'n kort entjie stap on...

Vanaf
R2 685
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank, Parktown Noord

Clico Boutique Hotel is perfek geleë in die luukse woonbuurt, Rosebank in Johannesburg. Die buurt is bekend vir sy luukse winkelsentrums, naglewe, kafees, kroeë en klubs. Clico Boutique Hotel is ingerig vir sakere...

Vanaf
R205
per nag, vir 1
Selfsorg in Orchards, Johannesburg

11 The Avenue is in Orchards, Johannesburg en bied selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Daar is 'n gesinswoonstel met slaapplek vir 4, 'n woonstel met slaapplek 2 en 'n slaapsaal met individuele bedden...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Melrose Noord akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za