Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Menlopark

4.4 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Menlopark van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Menlopark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Menlopark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Menlopark gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Menlopark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Menlopark Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark

The Elegant Lodge is 'n elegante Kaaps-Hollandse lodge wat 'n gesogte en gerieflike bestemming bied. Dié pragtig versierde lodge, met sy luukse meubels en interieur sal jou vinnig tuis laat voel. Hier kan jy goeie ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark

Ambiance Guesthouse is in die luukse woonbuurt, Menlopark in Pretoria geleë. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby die winkelsentrums, vermaakgeriewe en die sakekern. Dit bied ook maklike toegang tot die N1. ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark

Klop by Moroccan House aan vir 'n unieke ervaring in Pretoria. Ons spesialiseer in Marokkaanse kookkuns, gasvryheid, handwerk, kuns en oorspronklikheid. Ons gaste word hartlik ontvang en bederf met 'n rustige atmosf...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark

Menlo Park Bachelor Apartments bied selfsorgverblyf in 'n spoggerige voorstad in Pretoria. Dié woonstelle is sentraal geleë naby winkelsentrums, ontspanningsgeriewe en die sakegebied. Ons 2 privaat selfsorgeenhed...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Menlopark

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazelwood, Alphen Park

Firwood Lodge bied gehalte-verblyf in die hartjie van Hazelwood, Pretoria. Firwood Lodge is slegs 20 m vanaf The Village Centre wat met van Pretoria se beste restaurante soos Salt, Bistro Blackmore en Alfie spog. Di...

Vanaf
R1 358
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lynnwood, Pretoria-Oos

Seidel is versteek in 'n rustige tuin met volop voëls en 'n skitterende swembad. Ons bied 4 en suite-slaapkamers en 2 selfsorgkamers wat elk beskik oor 'n kleur-TV en parkeerplek op die perseel. Ons is beroemd vir ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Pretoria-Oos

Waterkloof Guest House is 'n pragtige gastehuis in Waterkloof, 'n voorstad van Pretoria wat vol Jakarandalanings is. Die gastehuis is só ontwerp en ingerig om gaste se gerief en veiligheid te verseker en dit voorsi...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 096
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Richtershuyz is 'n luukse gastehuis in die hartjie van Pretoria se mees gesogte woonbuurt, Brooklyn. Dit maak voorsiening vir gaste wat gesteld is op privaatheid en op soek is na al die moderne geriewe wat lewe geri...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

The Wardrobe Gastehuis is 'n elegante oase in 'n groot, welige tuinlandgoed in die hartjie van Pretoria se besige, kulturele middelpunt en naby die lewendige Brooklyn Mall, Loftus Versfeld-stadion en Menlyn-winkelse...

35% af Laaste Kans!
VanafR1 300
R845
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brooklyn, Pretoria

Brooklyn Manor, gebou in 1927, is 'n pragtige opgeknapte huis in die hartjie van Brooklyn, Pretoria. Die buurt is bekend vir sy boomryke lane. Die elegante gastehuis het stylvolle ruim slaapkamers, almal met en sui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Menlopark gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Menlopark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Menlopark akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]