Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Menlopark

4.4 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Menlopark van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Menlopark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Menlopark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Menlopark selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Menlopark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Menlopark Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Menlopark

Menlo View Guest Rooms skuil in Menlo Park in Pretoria-Oos. Dié stil, lowerryke woonbuurt is net 'n klein entjie se stap vanaf Menlyn Winkelsentrum, die Sun Arena by Times Square en Menlyn Maine Casino. Die restaur...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Menlopark

3rd Street Cottage is in Menlopark in Pretoria geleë. Dié kothuis is in die tuin agter die hoofhuis geleë en het sy eie parkeerplek en binnehof met braaigeriewe. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Menlopark

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof, Pretoria

432 on Clark is 'n selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Waterkloof, Pretoria. Dié oopplan-eenheid is op die eienaar se perseel en is op die eerste verdieping geleë. Dit word via trappe bereik. Die slaapkamer het 'n du...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Brooklyn, Pretoria

Pienk Brooklyn bied selfsorgverblyf aan 5 gaste in Brooklyn, Pretoria. Hierdie eenheid wat oor meer as 1 verdieping strek is langs die hoofhuis en het ’n privaat ingang op die eerste verdieping wat via trappe ber...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

Tranquility in the Heart of It is 'n ateljeewoonstel met 'n aparte ingang op die perseel in 'n stil deel van Pretoria, met maklike toegang tot die N1-hoofweg, Menlo Park se skole, die WNNR, die Universiteit van Pret...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

Sun-decked Tranquillity in Lynnwood is 'n ruim woonstel met 1 slaapkamer op die eienaar se perseel. Die woonstel is in 'n rustige area in Pretoria geleë en dit is naby die N1, Menlo Park skole, CSIR Internasionale ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

AAA Accommodation is in die hartjie van Lynwood, Pretoria geleë. Daar is 4 eenhede: die hoofkamer, buitewoonstel met 'n ingang, 'n rugsakreisigerkamer en ’n tuinkothuis. Die hoofkamer is volledig gemeubileer e...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood, Pretoria-Oos

Wild Fig Garden Apartments is in 'n lieflike, veilige buurt van Lynnwood in Pretoria geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Die tuinwoonstelle is naby alle geriewe inslu...

20% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR595
R476
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

403 Kings Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die veilige Lynnwood Mews-kompleks net 3,3 km vanaf die Universiteit van Pretoria. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamers met 'n du...

Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ashlea Gardens, Alphen Park

Regency Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in Ashlea Gardens in Menlyn, Pretoria. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Menlopark selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons groot reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Menlopark akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Menlopark akkommodasie soek. Sodra jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]