Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Balgowan (41)
Dargle (12)
Hilton (16)
Howick (29)
Lions River (1)
Mooi River (8)
Nottingham Road (58)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (208)
B&Bs (45)
Wildsplase (18)
Hotelle (5)
Gastehuise (31)
Selfsorg-eenhede (109)

Resensies van Midlands Meander

4.3 / 5  
volgens 387 resensies
Lees regte resensies van Midlands Meander van 387 geverifieerde gaste.
Indien jy Midlands Meander besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Midlands Meander.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midlands Meander akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midlands Meander Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midlands Meander Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Howick, Midlands Meander

Overnight Accommodation bied 2 selfsorg-eenhede in Howick, die poort na die Midlands Meander. Ons is naby die Howick Valle, Midmar Dam en Umgeni Natuurreservaat en verskeie restaurante en gholfbane geleë. Ons is ne...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wembley, Midlands Meander

7 on Oakleigh bied selfsorgverblyf in die lowerryke woonbuurt genaamd Wembley in die noorde van Pietermaritzburg, minder as 5 km vanaf die middestad. Wembley is 'n stil woonbuurt en die gastehuis spog met 'n rustige...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nottingham Road, Midlands Meander

Otters Den Self-catering Cottages is op 'n stukkie ongerepte platteland van 18 hektaar in die hartjie van die Midlands Meander geleë. Akkommodasie by Otters Den Self-catering Cottages beskik oor 4 grasdakkothuise...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
B&B in Nottingham Road, Midlands Meander

Nottingham Road Hotel bied B&B-verblyf en is in die lieflike dorp Nottingham Road geleë. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Daar is verblyf in 14 Standaard Kamers en 10 Tuinsuites. Die kamer...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, Midlands Meander

Lions River Country Cottages is in die Natalse Middellande naby die Leeurivier geleë. Verblyf word aangebied in 3 eenhede met slaapplek vir 17 gaste. Die kothuise het ondervloerse verhitting, beddegoed, linne, bad...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dargle, Midlands Meander

Woodcroft is op 'n plaas in die buitewyke van Lidgetton geleë. Dié bekoorlike kothuis het 'n stil ligging met 'n uitsig oor die Leeurivier en die prentjiemooi plase en woude. Dit is die ideale plek om die Midlands...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander

Myrlou Cottage is 'n gesellige kothuis met 'n lieflike uitsig en is net 13 km vanaf Howick. Dié kothuis het 2 eenhede, 1 op die onderste verdieping en die ander op die boonste verdieping. Elke slaapkamer het slaap...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nottingham Road, Midlands Meander

Brambleberry Lakeside Cabin is in Nottingham Road in die hartjie van die KwaZulu-Natalse Middellande en bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n bekoorlike houthut op ‘n plaas met ‘n uitsig oor ‘n lieflike meer...

Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 2)
Hotel in Balgowan, Midlands Meander

Granny Mouse Country House en Spa is in die skilderagtige KwaZulu Natal Midlands aan die hange van die uKhahlamba-Drakensberg, een van Suid-Afrika se erfenisgebiede. Soos die naam voorstel, straal die hotel ouwêrel...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Rosetta, Midlands Meander

The Goose House is 'n verwelkomende en knus B&B in Rosetta. Dié gastehuis is op die KwaZulu-Natalse Middelland-roete, wat meer as 40 trouvenues, asook lieflike winkels, kafees en restaurante bied. The Goose House ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Midlands Kronkeling akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Natalse Middelande blad indien jy na meer Natalse Middelande akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za