Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Beaulieu (Witpoort) (10)
Carlswald (6)
Crowthorne (5)
Glen Austin (9)
Glenferness (2)
Kyalami A.h. (10)
Witpoort (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (14)
Lodges (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (27)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Midrand

4.3 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Midrand van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Midrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Midrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Beaulieu (Witpoort), Midrand

Hallswell Guest House is op 'n perdeplaas geleë en bied verblyf vir 8 gaste in 'n boomryke buitewyk tussen Johannesburg en Pretoria. Die Orchards-kothuis bied 2 slaapkamers met uitsigte oor die tuin, en deel die g...

Vanaf
R1 270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand

Midrand Conference Centre bied gastehuis-verblyf oorkant die Gallagher Konferensiesentrum en is tussen die groot sakekerns van Pretoria en Johannesburg in Gauteng geleë. Dit bied gaste maklike toegang tot OR Tambo ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Lodge in Glen Austin, Midrand

Belvedere Estate Luxury Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis waarvan die ontwerp aan dié van 'n Italiaanse dorpie herinner. Die lodge is in 'n tuin van sowat 'n hektaar in Midrand, Gauteng geleë. Belvedere Estate,...

Vanaf
R736
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Austin, Midrand

Ons bied agt pragtig versierde en suite-kamers, elk met private toegang, 'n koningingrootte bed, koffie- en teefasiliteite, verwarmer, WiFi, en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die "Executive" Suite het 'n priva...

14% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR790
R677
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kyalami A.h., Midrand

Oaktree Lodge verwelkom gaste al sedert 1991 en het 'n trotse geskiedenis van uitstekende gasvryheid. Dié grasdak-lodge is in privaat besit en is in pragtige tuine in die skilderagtige, landelike voorstad Kyalami g...

Vanaf
R706
per nag (plek vir 2)
Hotel in Midrand

The Gallagher Hotel is ideaal geleë in die Midrand-sakedistrik en is ook naby die Gallagher Konferensiesentrum. Die hotel bied gerieflike akkommodasie wat gepas is vir sakereisigers én vakansiegangers. Die hotel...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Midrand

Amohela is 'n pragtige, luukse gastehuis, gerieflik geleë in Randjesfontein, Midrand, sentraal geleë tussen Johannesburg en Pretoria. Met Amohela wat slegs minute weg van hoof besigheidsentrums soos Vodacom World,...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Carlswald, Midrand

7 on Whisken is sentraal geleë noord van Johannesburg. Dié luukse B&B bied huislike verblyf vir sakelui. Die tuin is pragtig en ryk aan voëllewe. 7 on Whisken word deur die eienaar bestuur en Dee en Tania maak se...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Midrand

Solace Guest House and Spa is 'n stil, veilige gastehuis met 'n ideale ligging in Midrand. Die gastehuis bied gerieflike toegang tot die N1 en is net 5,5 km van Gallager Estate af, 23 km vanaf OR Tambo Internasional...

Vanaf
R1 496
per nag, vir 2 mense
Hotel in Carlswald, Midrand

Premier Hotel Midrand is tussen Pretoria en Johannesburg geleë, naby genoeg aan albei stede vir sakereisigers en sentraal geleë vir vakansiegangers. Daar is 113 kamers met lugversorging, met 2 suites en 111 luuks...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Midrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za