Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Milnerton Ridge

4.3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Milnerton Ridge van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Milnerton Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Milnerton Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton Ridge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Milnerton Ridge

Vanaf
R495
per nag, vir 1
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Bella Vita Accommodation is 'n gastehuis in 'n stil woonbuurt in Table View in Kaapstad. Verblyf word in 5 verskillende eenhede gebied, insluitend privaat dubbelkamers en slaapsale. Sommige van die kamers het 'n pr...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton, Wes-Kaap

Milnerton Guest Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Milnerton. Die eiendom is ideaal geleë naby Lagoon-strand en Milnerton Gholfbaan. Die woonstel het 'n privaat ingang en 'n oopplan-uit...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingovlei, Wes-Kaap

Flamingovlei by Rietvlei Meer en voëlpark is aan die buitewyke van Kaapstad, 12 km van die stadskern af. Dit is 1 km vanaf aan Bloubergstrande en 5 km vanaf Durbanville se wynplase. Die nuwe busroete by Bayside Win...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Table View, Wes-Kaap

Table View Delite is in Table View, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dié gastehuis beskik oor 4 kamers. Eenhe...

Vanaf
R5 850
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

29 Tanglewood is 'n groot, pragtige dubbelverdieping-selfsorghuis vir 'n gesin op die Sunset Links-landgoed in Bloubergstrand. Die huis is net 'n paar meter van die strand af en het uitstekende uitsigte op Tafelberg...

20% af Aanbod!
Vanaf
R2 311
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Pentz Drive 55 is 'n ruim vyfslaapkamer-vakansiehuis, in die beeldskone area Flamingo-vlei. Met wonderlike uitsigte oor die see en die berge en al die regte geriewe vir selfsorgverblyf, moet jy beslis hierdie as vak...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothasig, Wes-Kaap

4 Da Exclusive Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n 50 m²-woonstel in 'n stil straat in Bothasig in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir 'n wittebrood of 'n ontspannende vakansie. Die...

15% af Aanbod!
VanafR820
R697
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Flamingovlei, Wes-Kaap

Weaver Place is ’n lieflike selfsorgwoonstel in die voorstad Vlaminkvlei in Bloubergstrand, Kaapstad geleë. Bloubergstrand is bekend vir pragtige uitsigte op Tafelberg en die middestad is net 5 minute se ry ver. ...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

La Roche Guest House is in 'n stil, residensiële area van Milnerton geleë. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot hoofpaaie, strande en die lughawe en maak dit die perfekte plek vanwaar gaste die interessan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sunridge, Wes-Kaap

Berg View Selfsorg Akkommodasie is ’n gerieflik gemeubileerde tuinwoonstel in ’n stil woonbuurt en bied slaapplek aan 6 gaste. Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n stort deel. Die 1 slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za