Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (166)
B&Bs (4)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (142)

Resensies van Milnerton

4.3 / 5  
volgens 101 resensies
Lees regte resensies van Milnerton van 101 geverifieerde gaste.
Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Milnerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Milnerton

Inkwenkwezi Capital is in Milnerton en sowat 1,2 km van die strand af geleë. Verblyf word in 8 elegante slaapkamers met en suite-badkamers gebied. Elke kamer het ’n japon, badkamergeriewe, tee- en koffiemaakgeri...

25% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton

Neptune Isle 317 is 'n selfsorgwoonstel in Lagoon Beach aan Tafelbaai se kus. Dié area bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en is die ideale bestemming vir diegene wat Kaapstad en omgewing besoek. Die pragtige stra...

Vanaf
R838
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton

Palo Alto is ’n selfsorgwoonstel in Milnerton met ’n rivier- en see-uitsig en ’n berguitsig in die verte. Daar's iets vir elkeen by dié knus wegbreekplek aangesien die strand, winkels, restaurante en plaaslik...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton

Island Views Self-Catering Accommodation is 'n woonstel in 'n veilige gebou in Milnerton, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesinnetjie wat op soek is na gerieflike blyplek lekker naby die stra...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton

513 Key West bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die vyfde verdieping met lieflike uitsigte op Tafelberg en die strandmeer. Die sonsondergang vul die woonstel in die aand en die kompleks i...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 595
R1 356
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton

Island View bied vakansieverblyf in 'n veilige woonstelkompleks in die gesogte Lagoon Beach in Milnerton. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is naby restaurante, openbare vervoerstelsels, Blouberg, d...

40% af Aanbod!
VanafR4 000
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton

Atlantic Palms Apartments is in die eksklusiewe buurt Sunset Beach reg langs een van die mees afgesonderde strande in die omtrek. Die eenhede se balkonne bied pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg e...

Vanaf
R2 920
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton

Lagoon Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Lagoon Beach Hotel-kompleks. Die hotelkompleks bied direkte toegang tot die Milnerton-strand, asook lieflike uitsigte oor die Atlantie...

10% af Aanbod!
VanafR1 184
R1 065
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton

Leisure Bay 205 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n kuswoonbuurt met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en die ideale bestemming vir gaste wat Kaapstad en die omliggende omgewing besoek. Die goue strand is ide...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Milnerton

Manhattan Towers-Suite 508 is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Manhattan Towers in Century City in Kaapstad. Dis 350 m vanaf Intaka Island en Canal Walk is net 250 m weg. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Milnerton akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za