Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Morganbaai

4.7 / 5  
volgens 99 resensies
Lees regte resensies van Morganbaai van 99 geverifieerde gaste.
Indien jy Morganbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Morganbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Morganbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Morgan Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Morganbaai B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Morganbaai

Barefoot B&B is 'n knus B&B in Morganbaai waar gaste kaalvoet kan rondloop en tuis voel. Die eiendom is sowat 5 minute se stap van die hoofstrand en 4 minute se stap van die strandfront af. Verblyf word in geriefl...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 23 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Morganbaai

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Keimond, Grens Area

Kei Mouth Guest Lodge is in ’n stil straat in die hartjie van Keimond. Hierdie lodge is naby die Keirivier-pont en binne stapafstand vanaf die riviermond, strande, plaaslike restaurante, kroeë en plaaslike winkel...


B&Bs binne 50 km vanaf Morganbaai

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
B&B in Cintsa, Buffelstad

African Serendipity bied B&B-verblyf en is 'n gastesuite op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Chintsa-Oos. Dié eiendom is ideaal geleë sowat 500 m van die strand af. Die selfsorg-gastesuite is op die boonst...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Oos-Londen

The Edge Boutique Bed & Breakfast is aan die oewer van die Gonubierivier geleë en dit spog met 'n rustieke, plantryke atmosfeer en tog is daar moderne dekor binne en buite. Gaste kan kies tussen die suite of gaste...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Oos-Londen

The Birdhouset is in 16de Laan in Gonubie, oorkant die Voëlpark, geleë. Die park is die tuiste vir raar inheemse plantegroei en is 'n paradys vir voël- en natuurliefhebbers met oor die 160 spesies én die bedreig...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Oos-Londen

Tidewaters River Lodge is langs die Gonubierivier in Gonubie geleë en dit is waarlik 'n voël- en natuurliefhebber se paradys. Die lodge fokus spesifiek op die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Dit is ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
B&B in Gonubie, Oos-Londen

Chanteclear B&B is langs die ongerepte strande van Gonubie in Oos-Londen geleë en sal jou so tuis soos by jou eie huis laat voel. 'n Plek om te ontspan en van jou sorge te vergeet. Laat die die suisende klank van d...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie, Oos-Londen

Benri B&B Self-catering is 'n 4-ster-instansie op die Oceanway Road in Gonubie, wat langs die kus loop. Vissermanne, drawwers en wandelaars kan hier rustig wegbreek van die stadsgewoel. Dié drieverdieping-gastehui...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Buffelstad

A River Rest B&B is in die stil woonbuurt Beacon Bay geleë, en is na aan die plaaslike winkels, die strand en ander geriewe. Die B&B het 'n pragtige uitsig oor die rivier waar dit by die see invloei. A River Rest...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Butterworth, Grens Area

Palm Springs B&B en Selfsorg is op die N2 tussen Kaapstad en Durban in Butterworth geleë. Palm Springs B&B bied 4 slaapkamers, 2 en suite met storte en nog 'n bad en stort met die gang af. Tariewe sluit ontbyt in. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Morgan's Bay B&Bs blad - loer bietjie na ons wye versameling van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof Morgan's Bay akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Morgan's Bay akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]