Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1905 reviews.
"Mense van Mosselbaai baie vriendelik en knoop graag geselsie aan. Omgewing baie veilig en rustig."
"Dit is 'n lekker plek, maar daar was so min om te doen vir ek en my metgesel. Mosselbaai het maar min entertainment volgens my."
"Ons was al 'n paar keer in Mosselbaai. Baie rustig en lekker. Baie plekke in die omgewing om te besoek."
"Die mees fantastiese plek. Love die lekker swemstrand. Baie beslis 'n weer-kom werd."
"Vriendelike mense. Alles word so goed onderhou, puik dienslewering. Ander stadsrade kan gaan leer by Mosselbaai."
"We were amazed at how clean the town was. All around friendly service and smiles. A definite must visit."
"'n Bedrywige dorp, maar mooi skoon en vol van besienswaardighede. Die beste marinemuseum in die land."