Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6049 resensies.

Skukuza, Mpumalanga

SANParks Skukuza Rest Camp

"Beste rus- en oornagkamp!"

Mpumalanga

Crocriver Chalet

"Mpumalanga has so many hidden escapes and little gem towns, it's definitely a must visit in SA."

Marlothpark, Mpumalanga

Mopani Villa

"Marlothpark was nog altyd vir my 'n rustige bestemming waar mens net kan ontspan. Ek wil ook net noem dat die sekuriteit in die park van uitstekende gehalte is en dadelik beskikbaar is vir enige insidente. "

Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Bush Retreat

"Daar is te veel werkers wat daar rond drentel en 'n mens onveilig laat voel."

Dullstroom, Mpumalanga

Stay @ 67

"Ek is absoluut mal oor Dullstroom."

Elandsvallei, Mpumalanga

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge

"Sou net beter aanwysings verkies na die watervalle en meer toeganklikheid asb."

Dullstroom, Mpumalanga

Delagoa Dullstroom Cottage

"Ons moes vroeër die jaar ons wegbreek kanselleer omdat Dullstroom nie water gehad het nie en was baie gelukkig om tog nog in die jaar Dullstroom te kon besoek. Dis 'n baie klein dorpie met goeie kunsgalerye vir dié wat van kuns hou. Daar is nie te veel attraksies nie en dis baie spesifiek soos bv. of kuns of hengel. Ons wou wel die Parkrun gaan doen het by Dullstroom se dam. Let wel die pad na die dam is nogal sleg, kort afstand, maar gewone karre kry maar seer. Dullstroom se restaurante is nogal lekker. So 'n kuier in Dullstroom is beslis 'n eet en kuier naweek. Mayfly het baie lekker burgers en pizzas en is glad nie sleg geprys nie. Dit was eintlik meer billik as die gemiddelde restaurante in Pretoria. Ons het ook by Pickles and Things gaan eet, maar hier is die pryse so bietjie hoër. Die lamspastei was besonders, maar mens betaal wel so bietjie meer om hier te eet. Die restaurant het wel nogal 'n lekker gevoel in die aande. Die dorpie raak maar verlate en stil in die aande en is wel lekker bedrywig deur die dag. "

Marlothpark, Mpumalanga

The Tortoise Shell

"Ons geniet Marloth Park verskriklik en is gereelde besoekers aangesien ons in Mpumalanga woon. "

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Dullstroom is a very interesting little town. You definitely realise right away that you aren't in the big city anymore. People are very friendly, there is a wide variety of little shops to browse, plenty of restaurants, and loads of outdoor activities like visiting the Birds of Prey Rehabilitation Center or going for a hike. "

Witrivier, Mpumalanga

Balcony Manor

"Small tranquil town."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Soetdoring 1622-B Self-catering Moddervis

"Marloth is a wonderful holiday-style town in the bush. A great place to use as a base to explore the Kruger Park and surrounding areas from."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge

"Ons spandeer heeldag in die Kruger Wildtuin."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Gold Rush

"Altyd 'n hoogtepunt!"

Dullstroom, Mpumalanga

Woud Blokhuis

"Dullstroom is 'n oulike dorpie met oulike winkels en lekker eetplekke. "

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Pragtige, rustige dorp wat netjies en skoon is. "

Marlothpark, Mpumalanga

KrugerRiverVillas-Lionsgate

"Marlothpark is die ideale bestemming. Ek wens ons kon langer tuisgaan om van die aktiwiteite soos die hiking trials te doen. Die winkels is so gerieflik en almal is so vriendelik. Sy ligging so naby die Kruger maak dit ideaal. "

Graskop, Mpumalanga

Autumn Breeze Manor

"Dorp het self min om te doen. Gods window, Mac Mac falls ens. beslis 'n moet."

West Acres, Mpumalanga

Akwamaryn B&B

"It is very lush and scenic."

Sonheuwel, Mpumalanga

Raka Cottage

"Beautiful scenery."

Malelane, Mpumalanga

Selati 103 Guest Cottages

"Netjiese dorpie. Gerieflike inkopiesentrum in die dorp met al die nodige winkels."

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Die dorp is besig om agteruit te gaan. Die droogte knou die toeristegetalle."

Waterval Boven, Mpumalanga

Ease@Epa Valley Farm Stay

"Baie mooi omgewing, maar dorpie is baie klein en daar is nie baie opsies as dit by uiteet kom nie. "

Chrissiesmeer, Mpumalanga

Stasiemeester

"The people of the town are very friendly and helpful and hats off to them all for keeping the towns character and history alive."

Dullstroom, Mpumalanga

Galashiels

"We just love the shops and wandering around the town. Mrs Simpsons for a meal is a real treat and definitely worth a visit."

Blad
Blad 119 - Wys 3541 tot 3570
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang