Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Net jammer die Lionspruit park was nie toeganklik tydens ons besoek in Maart 2023 nie..."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Silver Mist Guest House

"Pragtige, gesellige dorpie. Lekker koud en mistig en romanties."

Standerton, Mpumalanga

The Log Cabin Apartment Hotel

"Hulle sal die paaie moet regmaak. Mens kan skaars daar ry."

Lydenburg, Mpumalanga

Purple Gecko Guest House

"Dorp se paaie is vol gate soos baie ander dorpe s'n, so Lydenburg is nie 'n uitsondering nie. Slegs een nag oorgeslaap in Lydenburg."

Witrivier, Mpumalanga

Kruger's Guest House

"Het waardering vir die Casterbridge Life Style Centre, Fat Cake City asook Malls wat in stand gehou word. Gemeenskap probeer saamstaan om Witrivier van verval te red."

Graskop, Mpumalanga

Lisbon Eco Lodge

"Graskop Gorge is 'n teleurstelling op 'n Saterdag. Oorvol en openlike alkohol gebruik deur sommige besoekers."

Ermelo, Mpumalanga

Bo Kamer Guesthouse

"Sekere strate vol slaggate."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Die Graskop Gorge is definetief 'n moet vir almal om te sien, dis ongelooflik mooi met baie om te doen."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Absolutely loved the place, it was calming and it needs you to be a lover of nature to fully absorb the fun."

Marlothpark, Mpumalanga

4332 Soenie Street Hakuna Matata

"Geniet Marloth baie, besoek dit gereeld."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Panda's Guest Cottage

"Kaapsehoop is 'n pragtige dorpie en bied baie aktiwiteite redelik naby. Die staproetes is beslis die moeite werd en jy word beloon met mooi uitsigte en 'n waterval."

Dullstroom, Mpumalanga

Peace Corner

"Oulike kunsdorpie."

Marlothpark, Mpumalanga

Sparrow 615

"Ons verstaan dat daar groot reens was, maar die grondpaaie is redelik onbegaanbaar en beperk jou om verder in te gaan."

Witrivier, Mpumalanga

Thyme Inn on Greenway

"Ons kom omtrent elke jaar Witrivier toe vir ons seuns se rugbytoere en ons is altyd gelukkig."

Marlothpark, Mpumalanga

Nyeleti Villa

"Ons sal baie graag eendag wil aftree in Marlothpark. Marlothpark is amazing."

Marlothpark, Mpumalanga

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Hemel op aarde, verlief op die plek. Hoop om eendag permanent daar te bly."

Hazyview, Mpumalanga

Amilalu

"Baie dinge om te doen in omliggende omgewing."

Marlothpark, Mpumalanga

Hout Huisie

"With all the new houses popping up, Marlothpark is quickly losing its charm. New houses are popping up everywhere, this reduces available food for the animals, also builders can be loud and noisy."

Dullstroom, Mpumalanga

Dullstroom on the Dam

"Nice getaway that is not too far from Jhb."

Marlothpark, Mpumalanga

Shebeth

"Baie skoon en netjies."

Marlothpark, Mpumalanga

Ndlovu Rest

"Die diere is orals te sien. Die winkels is gerieflik en naby met als wat jy kan nodig kry. Die paaie kan aandag kry asb., nie almal ry 4x4-voertuie nie. Ons sou graag meer van Marloth wou sien, maar die paaie was baie sleg. Mens verstaan dit het baie gereën, maar nou kon dit al aandag geniet het."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Bohemian Garden Cottages

"Perfekte plek om te gaan afskakel van die stad se geraas."

Sabie, Mpumalanga

Round Here Self-catering Holiday Home

"I would recommend not going there for a weekend. It needs you to take at least a week."

Sabie, Mpumalanga

Waterval Self-catering Holiday Home

"Perfect, memorable, scenic beauty is Sabie for me."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Panda's Guest Cottage

"A venue that we love and have been visiting for the last 30 years."

Delmas, Mpumalanga

AJM Accommodation

"Ons was in Delmas vir die 9 Hour Enduro by Red Star Raceway - baie mooi baan en is lekker om te wees gaan saam met vriende en familie."

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang