Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.
"The place is so calm and peaceful. Everything that you need is at a stone's throw. Amazing place,"
"Awesome place, very friendly no matter where we went. And access to the KNP was a pleasure."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Hippo Waterfront Lodge and Camping"Nelspruit is close to other surrounding attractions."
Kruger National Park South, Mpumalanga
Sabie River Bush Lodge"Dit was vir ons 'n groot avontuur om 'n nag wildrit te kon meemaak."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Tomjachu Bush Retreat"Modern town/city in the midst of beautiful country side. Lots to do and see in the area."
"Dullstroom is better for weekend getaways. The majority of shops only open from midweek. Most restaurants we were interested in closed at 17:00. "
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"Dis 'n lekker stad om te besoek in die laeveld! Nie te groot nie en alles is daar wat mens benodig!"
"if only there were nearby fast foods joints, like Spur/Steer /Wimpy, but nonetheless, I had a wonderful experience."
"Mooi omgewing. Die pad deur die dorp is geweldig besig. Vir my persoonlik teveel beweging. Die Nasionale paaie is tans (Maart 2018) meer "Potholes" as pad baie gevaarlik na sononder. "
"Ermelo het baie agteruit gegaan vandat ek 3 jaar terug daar was. Die pad na 'n sekere skool waar ons konferensie gehad het was vol slaggate. En dit nogal in die nuwer deel van Ermelo! Andersins is Ermelo 'n tipiese plattelandse dorpie waar mens tot ruste kan kom."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"Ons het 'n baie sagte plekkie vir Nelspruit. Dit is ongelooflik mooi en die mense is so vriendelik!"
"Definitief asemrowende besienswaardighede in die nabye omgewing. Paaie is net geweldig sleg en word nie onderhou nie. Verskriklik baie en groot potholes!"
"Heerlike atmosfeer. Voel of ons deel van die wildernis was. Veral met die diere wat sommer besoek terwyl ons in die swembad ontspan. Die mense was almal vriendelik en behulpsaam en laat mens sommer deel van die gemeenskap voel. Indien daar enigsins iets was om oor te kla, dan was dit miskien die toestand van sekere van die grondpaaie. Die winkels in die park voorsien ook in meeste van dit wat nodig is vir die verblyf hier. "
"Dis 'n wonderlike, rustige klein dorpie met vriendelike, gasvrye mense. Meeste van die huisies bestaan uit 'n ander era. Daar is ook historiese plekkies. Die begeleide toere is die moeite werd om jou by al die verskuilde skatte uit te bring. Die wilde perde in die dorpie is uitsonderlik. Ons kan Kaapsehoop aanbeveel vir al die stedelinge om net weer rustigheid en perspektief te kry."