Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 5990 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Hippoholiday

"Ons is mal oor Marlothpark en gaan 3 tot 4 keer per jaar."

Middelburg, Mpumalanga

The Orion Guesthouse

"Aansluiting en oorslaap na Loskop of laeveld areas."

Marloth Park, Mpumalanga

Loerie Escape

"It's a special place with loads of good memories."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Zebrina Guesthouse

"Sal defnitief weer Nelspruit besoek."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Voel vir my dat die dorpie 'n bietjie aan die ageruit gaan is."

Lydenburg, Mpumalanga

Purple Gecko Guest House

"Was en route from Nelspruit to Burgersfort."

Secunda, Mpumalanga

Dara Guest House (Pty) Ltd

"Vir my glad nie 'n toeristebestemming nie, slegs besigheid."

Marloth Park, Mpumalanga

Doringpoort: Apiesdoring 1622-A Self-catering Moddervis

"Ek geniet my tyd in Marloth, maar die hoeveelheid ontwikkeling wat huidiglik aan die gang is laat die dorpie soos 'n "construction site" lyk en voel."

Delmas, Mpumalanga

Arabelle Guesthouse

"Die huise, skool en Spur is alles goed, maar die paaie."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Was baie besig en straatverkopers is lastig."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Percy Perfect

"The town is much cleaner than what we get in Gauteng."

Marloth Park, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Ons gaan nie weer Marloth besoek nie. Dis ver om te ry en die ervaring is baie reel georiënteerd. Daar is baie ontwikkelinge met geraas en kontrakwerkers. Verseker nie meer 'n stil wegbreek bestemming nie. Die restaurant, drankwinkel en winkel was 'n ligpunt."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Best place to visit."

Barberton, Mpumalanga

Bubez Guesthouse

"Barberton is pragtig met warm sub-tropiese klimaat met baie besienswaardighede."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Great place to relax and to unwind from the jhb city stress that we face daily!"

Marloth Park, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Lekker wild. Kameelperd het voor my kar verbygeloop toe ek kruideniers gaan koop het. Na aan die natuur."

Marloth Park, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Die grondpaaie is baie verweer en is nie aanbeveel vir standard hoogte motors nie, net bakkies of SUV's. Die Curio winkels is belaglik duur en het nie 'n groot verskeidenheid nie."

Marloth Park, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Behalwe dat die reën seisoen nog moet begin kan duidelik opgemerk word dat die reserwe totaal oorbewei is, daar is net teveel diere, daar is absoluut geen gras nie. Ek merk dat talle inwoners die diere voer en nie net water gee nie. Die grondpaaie word duidelik nie geskraap nie, duidelik omdat ons reën seisoen nog glad nie begin het nie. So ek weet nie of ek regtig weer daar sal akkommodasie soek nie."

Marloth Park, Mpumalanga

Oppidraai

"Too many contractor-and domestic workers walking around at night."

Sabie, Mpumalanga

Eagle Creek Lodge

"It's a very beautiful town with a lot of attractions. I will recommend it to any tourist."

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"Moen nooit maandeinde gaan ni,e baie besig die dorp self en bly uit die mall uit."

Secunda, Mpumalanga

Hotel @ Secunda

"Was by Stoepstories vir Riaan Benade se show. Baie lekker kuierplek."

Ermelo, Mpumalanga

Amandla Guest House

"Pragtige dorp en met die nuwe Merino Mall beslis die moeite werd om winkels te besoek in 'n veilige omgewing."

Marloth Park, Mpumalanga

Kruger Loft

"Very beautiful indeed."

Delmas, Mpumalanga

Arabelle Guesthouse

"Visiting the town was a massive disappointment, the current status messed up all my good memories of the place. I really hope it will be restored to it’s former glory."

Page
Page 30 - Showing 871 to 900
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers