Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Munster

4.4 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Munster van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Munster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Munster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Munster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Munster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Munster Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Munster

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Ocean View Beach House bied verblyf in Palm Beach aan die Suidkus. Besoek Palm Beach met sy pragtige strande en die warm Indiese Oseaan net 100 m van die huis af. Dit is langs die Mpenjati Natuurreservaat geleë. ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Palm Beach Holidays bied gehalte-verblyf aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, slegs 13 km vanaf Margate. Ons verblyf is ideaal vir gesinsvakansies of 'n groep vriende wat saam reis. Dié vakansiehuis het 3 slaapkame...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Titanic is 'n selfsorghuis wat troeteldiervriendelik is in Leisure Bay, Port Edward. Dié vakansiehuis is net 500 m van die strand af en naby verskeie restaurante en winkels. Dié dubbelverdiepinghuis het slaapple...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Harry's Beach Front Cottage is 'n selfsorghuis in Palm Beach, a kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kamer het 'n du...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Leisure Crest, KwaZulu-Natal

Shepstone Villa is in Leisure Bay geleë, aan die laer suidkus van KwaZulu-Natal en skuil tussen die warm Indiese Oseaan en die heuwels van die streek. Die area bied 'n oorvloed warm sand, natuurreservate en voetsla...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Yena-lo 470 is 'n selfsorgvakansiehuis in Leisure Bay sowat 7 km van Port Edward af. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n kroeg en 'n ...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Trelawney Cottages bied selfsorg-akkommodasie in 'n klein kompleks in die pragtige Leisure Bay. Dis slegs 900 m vanaf die strand. Ons bied 3 kothuise, elk toegerus vir selfsorg. Twee van die kothuise kan elk 8 per...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Sleepy Shores bied gemaklike selfsorgverblyf in Leisure Bay. Dié vakansiehuis is in 'n tuin met 'n swembad, en is naby die strand geleë. Die huis het 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Earlswood Cottage is hoog op ’n heuwel in Leisure Bay en bied ’n gedeeltelike see-uitsig vanaf die swembad, stoep, sitarea en hoofslaapkamer. Earlswood Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n drieslaapk...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Rest at Leisure is 'n selfsorghuis in Leisure Bay aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf in 'n veilige en rustige area naby 'n verskeidenheid aktiwiteite e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za