Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Munster

4.5 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Munster van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Munster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Munster.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Munster akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Munster Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Munster Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Munster

Vanaf
R800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Leisure Crest, KwaZulu-Natal

Seesig Stay is ’n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Leisure Crest en is stapafstand vanaf 3 pragtige strande. Dié dubbelverdiepinghuis lei na ’n balkon met ’n stoep en spog see-uitsig. Die huis het 4 slaapk...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Crest, KwaZulu-Natal

Mac's Cabins bied gerieflike verblyf in 2 sonderlinge hutte wat in 'n rustige omgewing in Glenmore-strand geleë is. Die eiendom is sowat 5 minute se ry van die strande af. Elke selfsorghut bied slaapplek aan 2 gas...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Port Edward, KwaZulu-Natal

Palm View Sunrise bied selfsorgverblyf in Palm Beach naby Port Edward. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 10 en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer en lei na ...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Vaucanga Thuarsi is 'n selfsorgvakansiehuis en is in Palm Beach, tussen Margate en Port Edward, geleë. Die huis is slegs 500 m van die strand, 8,4 km van die Marina Blouvlagstrand en 8 mense kan gemaklik hier bly. ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

Cat's Cradle is 'n rustige selfsorg-ateljeewoonstel in Palm Beach naby Port Edward op 'n privaat woonerf met 'n privaat ingang. Gaste stap 60 m deur die tuin vanaf die privaat parkeerarea na die ingang van die woo...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Leisure Bay Holiday Home bied selfsorgverblyf in Leisure Crest in Port Edward. Dit is 1,6 km vanaf Glenmore Strand en 'n paar restaurante. Dié huis het slaapplek vir 15 gaste en beskik oor 7 slaapkamers en 4 badka...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Tikkie Blou is 'n moderne hout-selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat apart van die hoofhuis in Leisurebaai geleë is. Die woonstel word omring deur aalwyne, vetplante en ander groen plantegroei en skakel goed i...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Klmusabi Flat is op die eienaars se residensiële eiendom in Leisure Bay en dit is 1,6 km van Leisure Bay se swemstrand af. Die woonstel is in 'n netjiese tuin en die gaste kan gebruik maak van die swembad en braa...

Vanaf
R2 310
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Palm Beach, KwaZulu-Natal

The Log Beach House 19 is in die stil dorpie Palm Beach geleë, net 5 km suid van Sanlameer en 10 km noord van Port Edward. Hierdie huis is in die Forest Homes-kompleks, net 400 m van die strand af. Hierdie selfso...

Vanaf
R1 170
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Hibiscus Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus kothuis met slaapplek vir 4 gaste in Leisure Bay. Die kothuis is op 'n residensiële erf waar die eienaars ook woon. Die verblyf is apart van die hoofhuis....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za